Keto Melktert

Keto Melktert / Low Carb Custard Tart Low Carb Custard Tart Base • 3/4 cup of Almond Meal • 1/4 cup of Flaxseed Meal • 2 tablespoons of Natvia • 1/4 teaspoon of Nutmeg (Cinnamon) • 1 ounce of unsalted butter, melted • 1 Egg Low Carb Custard Tart Filling…

Continue reading

Leefstylafrigting Sessies

Leefstylafrigting Sessies Maak gerus ‘n afspraak. Ons kliënte ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister, gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief. Vertroulikheid is nie onderhandelbaar nie. Ons help kliënte om leefstyl evaluasie te doen, persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en…

Continue reading

Persecution Index

You should watch this in order to understand why you should pray for persecuted Christians around the world. Moriel TV is active in the area of discernment withstanding the popular apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. We remain firmly…

Continue reading

Geestelike Oorlogvoering, Is dit reg om te Oordeel en ander Afrikaanse Stukke deur Jacob Prasch

Geestelike Oorlogvoering, Valse Charismatiese Leerstellings, Kultusse, Is dit reg om te Oordeel, Tipologie van die Tempel.  Afrikaanse Leerstukke Moriel >>> Geestelike Oorlogvoering deur Jacob Prasch Kan ons sop eet met ‘n vurk? Baie moeilik! maar as ons die regte eetgerei gebruik dan sal dit nie vir ons ‘n probleem wees nie.…

Continue reading

False Prophets and Teachers – Valse Profete en Leraars

Wat op aarde gaan aan?  Die meeste Profesieë is verkeerd want hul doktrine is verkeerd! 2 Petrus 1:16 Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar ons was aanskouers van sy majesteit; 2…

Continue reading