Mooikloof Pret op 24 September 2018 by die Leefstyl Kern

Kom geniet die gemaklike Leefstylmiddag saam met ons – English >>> Sosiale Tennis – Uitstalling van Model Karre – Wynproe en Braai Sosiale tennis van 14:00 Uitstal van Model Karre van 15:00 Wynproe 16:00-16:45 Braai van 17:00 Wynproe R100 per persoon (Dui onder aan hoeveel persone en name) (Ons het…

Continue reading