Almal kan Tennis Speel – Everyone can Play Tennis

Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing. Die Besigheidsektor word ook by hierdie inisiatief betrek en dit bou op na algemene tennis ontwikkeling Noord van die Magaliesberg tot by Hammanskraal asook in die res van Pretoria! Volwassenes en Kinders word betrek…

Continue reading

Tennis Equipment Toerusting – Wilson

Wilson Toerusting kan nou direk by Leefstyl Tennisakademie aangekoop word teen sakpas pryse. Extensive Page / Meer volledige Bladsy >>> Wilson Tekkies, Kaos Red and Lime, Wilson Rush Pro Red with Black, Kaos NAVY/SCUBA BLUE, New Black Pro Staff Racket, Kaos Comp , New RF DNA 12 Pack Racket Bags and Backpacks.…

Continue reading