Basic / Basiese Vinaigrette

Vinaigrette Lifestyle C / Leefstyl C

Basic / Basiese Vinaigrette
Ingredients / Inhoud
¾   Cup Olive Oil  / ¾ Koppie Olyfolie
¼  Cup White Balsamic Vinegar / ¼ Koppie Wit Balsamiese Asyn
¼  Cup Grass Onions chopped / ¼ Koppie Grasuie fyn gekap
1 Teaspoon of Dijon Mustard / 1 Teelepel Dijon Mosterd (Growwe Mosterd)
¼ Teaspoon of Salt / ¼ Teelepel sout
Black Pepper / Swartpeper

It uses the standard 3:1 vinaigrette ratio, meaning 3 parts oil to 1 part vinegar.
Die standaard 3:1 verhouding vir vinaigrette word gebruik, 3 dele olie en 1 deel asyn.

Lees Verder / Read Further       Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

Dit is belangrik om te onthou dat ons niemand voorskryf nie maar dat ons kommentaar gegrond is op ons eie ervaring van hierdie leefstyle en dat elkeen dit op advies van hul dokter moet evalueer en besluit hoe dit vir elkeen sal werk. Ons almal se profiele verskil so ons sal ons eetgewoontes aanpas volgens ons eie gesondheidsprofiel.

Boeke waarna gekyk kan word vir hulp met beter eetgewoontes

Lees Verder / Read Further

Comments are closed.