Brooklyn Teater ; Opera Gala and Gauteng Philharmonic Orchestra – 17/19 July 2015

OPERA GALA

GAUTENG PHILHARMONIC ORCHESTRA

Fri 17 July 20:00 / Sun 19 July 15:00 

 

The Dance of the Hours (Ponchielli) sets the scene for a musical journey which highlights the most beautiful arias, duets, trios and quartets from operas such as Cosi fan tutte, Martha, Rigoletto, La Bohéme, The Magic Flute and much more.

This is indeed OPERA FOR EVERYONE!

Including BTOC (Brooklyn Theatre Opera Chorus)

 

Book Now          more info 

 

 

CARMEN (BIZET) 
BROOKLYN TEATER SALON ENSEMBLE & OPERA KOOR

Sondag 26 Julie 15:00 / Dinsdag 28 Julie 18:00
Woensdag 29 Julie 20:00 / Vrydag 31 Julie 20:00  
Son 02 Augustus 15:00

 

“Voor ‘n sigaretfabriek op ‘n plein in Sevilla verskyn die jong boeredogter, Micaela. Sy is op soek na Don José, ‘n brigadier. Sy vind hom nie en vertrek. Die toneel raak nou lewendiger met die wisseling van die wag, waaronder Don José ook is. Die fabriekmeisies kom uit, en word bewonder deur die groepe mans en soldate. Dan verskyn die verleidelike Carmen, in die bekende Habanera, sing sy haar filosofie oor die liefde…” Operagids Bl. 159 – Louis Steyn

 

Sensasionele Mezzo-sopraan, Teresa de Wit as Carmen
Briljante jong Suid Afrikaanse Tenoor, Alec Otto, uit Duitsland.
Voortreflike SA bariton uit Texas  Christian Bester,
BTOC (Brooklyn Theatre Opera Chorus)
Schalk van der Merwe (dirigent), Tinus Spies(verhoogregisseur)

 

Bespreek nou     meer inligting

 

 

PIAF REMEMBERED – CAMILLE FAVRE-BULLE

Sondag 9 Aug 15:00 / Maaandag 10 Aug 11:00
Woensdag 12 Aug 20:00 / Sondag 16 Aug 15:00

 

’n vernuftige samestelling van betowerende musiek wat daarin slaag om hoogtepunte van Piaf se lewe uit te beeld. 100 ste herdenking van Edith Piaf se verjaardag.

 

Bespreek nou              meer inligting

 

JOHANN STRAUSS WALTZ KING
GAUTENG PHILHARMONIC ORCHESTRA

Vrydag 17 Augustus 20:00 / Sondag 19 Augustus 15:00

Min kunstenaarsfamilies het die ligte musiek arena so gedomineer as juis die befaamde en talentvolle Strauss dinastie. Hierdie program glinster van sjampanjemusiek met walse, polkas en geliefde operette arias soos gesing deur die skitterende SA koloratuursopraan – Ilze Coetzee. Die Gauteng Filharmoniese Orkes voer vir hierdie projek, vir Rik Ghesquière, die Belgiese dirigent en Strauss spesialis in, om ekstra fleur aan die produk te verleen.

 

Bespreek nou              meer inligting

 

SINATRA’S WAY

JEAN-PIERRE VERSTER

Wednesday 26 Aug 20:00
Now, Gauteng audiences have an opportunity to celebrate Frank Sinatra’s 100th birthday with a tribute show by Jean-Pierre Verster & Marelize Koch.

“I will celebrate the life of Sinatra in my own personal way and style. Lights, camera, action!!! A musical play.” – Jean-Pierre Verster
Sinatra The Voice – 100 Years is a concert paying homage to a crooner extraordinaire, his music and his style. This is not an impersonation show but an interpretation. His was ‘The boyband’ of the 40s, in the league of artists like The Beatles in the 60’s. Sinatra is ‘The Voice and Sultan of Swoon’ a true Ladies man and a Man’s man. Women wanted to be with him, men wanted to be with him. This show will cast a glance over those glamorous years from 1939 till 1973 when ‘Ol’ Blue Eyes’ was riding the crest of the wave.
“Fear is the enemy of logic. There is no more debilitating, crushing, self-defeating, sickening thing in the world – -to an individual or to a nation.” Frank Sinatra
Book now                                  more info

Uitvoering vir Kinders

 

MUSICULA
OPWINDENDE NUUS – Amptelike opening van Musicula, ‘n Musiek Akademie. ‘n Omvattende program van musiekwaardering en vaardighede vir kinders van 6 maande tot 6 jaar onder leiding van Magdaleen Lamey.

 

18 Julie – OPE DAG & KOLLIGKONSERT om 11:00

Musicula studente in aksie.  20 minutes vir R20.

Sien ook konsert hieronder – IN DIE LAND VAN KAMMALIELIE

 

IN DIE LAND VAN KAMMALIELIE – ANNA DAVEL

Saterdag 18 Julie 12:00 

 

ʼn Reuse storm het die land van Kammalielie getref, en feëtjies en kabouters weggewaai tot in menseland! Sal Klara, die Houtfeëtjie, weer haar pad terug huis toe vind? Sal iemand in mense-land haar kan help om weer in die land van Kammalielie en ook by haar heel beste maatjie, Kieliekabouter, uit te kom?

Kom kuier saam met Anna Davel in die land van Kammalielie, sing die liedjies van Kammalielieland en help die verdwaalde Houtfeëtjie Klara tot sy weer veilig in haar huisie is saam met al haar kleurvolle Kammalielie-vriende.

 

Musiek + Sang: Anna Davel

Lirieke: Jaco Jacobs

Regie: Anna Davel

Houtfeetjie: Nastassja Jooste

Storie: Anna Davel en Nastassja Jooste

 

R60 per persoon

 

Bespreek nou            Meer inligting             YouTube

SATERDAG UITVOERINGS 11:00

Elke Saterdag word klassieke musiek by Brooklyn Teater bevorder.
Koor, opera, kitaar, klavier en viool uitvoerings, onder andere.

 

R20 per persoon. Betaal by die deur.

20 minute uitvoering by 11:00
18 Jul   Musicula Musiekskool Ope – Dag
25 Jul   Nuwejaarskonsert 2015 – Zubin Mehta DVD 20 minute
1 Aug   Cornwall Hill College Music Students

 

SEISOEN KAARTJIES
Gauteng Philharmonic Orchestra
Spaar R50 per kaartjies wanneer u vir 5 en meer GPO uitvoerings bespreek.
Skakel 012-460-6033 of jpverster@brooklyntheatre.co.za 

 

Three weird-looking instruments that never made it into the 21st century 
http://georgedebruinblog.tumblr.com/post/123988736390/three-weird-looking-instruments-that-never-made-it
There are many instruments all over the world, and classical music most probably boast the majority of instruments in use. However, as instruments evolve, earlier…read more

 

SALON MUSIEK

iSalon in Brooklyn Mall sluit 27 September 2015.

Salon Musiek open op 1 Oktober 2015 in Brooklyn Teater.

 

Hierdie eksklusiewe winkel sal verskaffers wees van vleuelklaviere, ander musiekinstrumente, opvoedkundige musiekbykomstighede, bladmusiek, internasionale klassieke CD’s, Wêreldmusiek, Jazz, en Koormusiek. Daarbenewens sal al die opnames op die Salon Music etiket, sowel as konserte, operas en Kunsfilms op DVD asook Apple produkte te koop aangebied word.

 

Nuwe ooreenkomste is geteken om opwindende musiekopvoedkundige produkte te verkoop vir die Musicula program.

 

Comments are closed