Tennis Oefenprogram

Tennis het weer hervat. Tennisafrigting, baanbesprekings en Oefenprogramme. Covit 19 Regulasies word vir almal se veiligheid streng toegepas by Zambesi Tennisklub! Augustus Covit 19 Afrigting Lisensies Zambesi Tennisklub. Bespreek ‘n sessie of doen navraag. Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing.…

Continue reading

Beesstert / Oxtail

Bestandele 2 beessterte in litte gesnySny soveel moontlik van die vet af en was skoon 4 groot uie grof gekap2 medium groote wortels is ringe gesny10 klein artappeltjies – heel5 lorierblare10 swart peperkorrels10 heel naaltjies15 ml gedroogde gemengde kruie15 ml matige kerriepoeier (opsioneel)5 heel knoffelhuisies500 water60 ml beesaftrekselpoeier of 2…

Continue reading

Basic / Basiese Vinaigrette

Basic / Basiese VinaigretteIngredients / Inhoud¾   Cup Olive Oil  / ¾ Koppie Olyfolie¼  Cup White Balsamic Vinegar / ¼ Koppie Wit Balsamiese Asyn¼  Cup Grass Onions chopped / ¼ Koppie Grasuie fyn gekap1 Teaspoon of Dijon Mustard / 1 Teelepel Dijon Mosterd (Growwe Mosterd)¼ Teaspoon of Salt / ¼ Teelepel soutBlack…

Continue reading

Leefstyl C YouTube Kanaal / Channel

Lifestyle C / Leefstyl C Leefstyl, Keto, Tennis, Lifestyle Mooikloof Estate Tennis / Afrigting / Coaching Hub / Venue Zambesi Tennisklub / Afrigting / Coaching Hub / Venue Tennis Toerusting / Equipment Mooikloof Landgoed / Mooikloof Estate Mooikloof is bekend as ‘n unieke behuisingslandgoed. Leefstyl C hanteer tennisafrigting in Mooikloof…

Continue reading

Keto Lunch and Snacks

Keto Sunday Lunch with Mom – Cream Chicken, oven roasted Vegetables and Asparagus with bacon as well as a glass or two of The Wolftrap by Boekenhoutskloof (Viognier, Chenin Blanc, Grenache Blanc 2017) wine!#lifestylec#leefstylc#leefstyl#lifestyle#ketopta#ketopretoria#pretoria#daniestrydomketo#keto Keto 18 hour’s fast breaker after a hectic week of training and work!!Boeremark – Salami, Kabernossie…

Continue reading