Die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
Almal se vertrekpunte rondom Israel word getoets in hierdie dae waarin ons leef. Ons moet steeds bid vir vrede in Israel en dit weet ons sal slegs die Prins van Vrede bring. Hy sluimer of slaap nie en ons moet seker maak dat ons die Woord van die Here reg…