Malvapoeding

Malvapoeding Volgens kookboekskrywer Dine van Zyl is margarien definitief nie ‘n alternatief vir botter nie – veral nie in hierdie poeding nie! Die resep is uit haar kookboek ‘Agter die lekker aan’. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 4-6)1 eier1 k suiker1 k meel1 t bakpoeier1 t koeksoda1 e bruin druiweasyn1 …

Continue reading

Wildspastei

Alba Neethling, een van die skrywers van Karoo Wildsvleis kookboek, verduidelik dat koljander en naeltjies perfek pas by wildsvleis en hier word dit goed gebruik. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 10-12)1.5 kg wildsblad of -boud375-500 ml karringmelk125 g swoerdlose spek, gekap2 e botter1 groot ui, gekap3 knoffelhuisies, gekneus500 g skaapskenkels, in 25 …

Continue reading

SPAGHETTI AND MEATBALLS

The ultimate version of everyone’s favorite family-night dinner has a super tender and robust meat mixture, slow-simmered and flavorful sauce, and tons of cheese. (PHOTO BY CHELSEA KYLE, FOOD STYLING RHODA BOONE) YIELD: Serves 6 ACTIVE TIME: 1 hour 45 minutes TOTAL TIME: 3 hours 15 minutes INGREDIENTS For the tomato …

Continue reading