Cuppa Kofi Bistro

Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum. Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek!       Heerlike kos! Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis …

Continue reading

Wynproe 21 Mei 2015

Wyngroete almal, Hoop  alles gaan goed, Pieter Swanepoel doen  die 21ste Mei ‘n wynproe om die dolfyne span te help met fonds insameling , vir hulle Seekamp einde Junie. Sien  inligitng onder, plek is beperk  tot 50  mense,  hy  sal  die basiese beginsels van wynproe, tipes wyn, wyn etiket, kos …

Continue reading

Platter se 5 ster Wyne vir 2015

Platter se 5 ster Wyne vir 2015 Cabernet Franc Warwick Estate Cabernet Franc 2011 Cabernet Sauvignon Groot Constantia Estate Cabernet Sauvignon 2012 Le Riche Wines Cabernet Sauvignon Reserve 2011 Nederburg Wines II Centuries Cabernet Sauvignon 2010 Oldenburg Vineyards Cabernet Sauvignon 2011 Stark-Condé Wines Three Pines Cabernet Sauvignon 2012 Cinsaut Sadie Family …

Continue reading