Cuppa Kofi Bistro

Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum.

Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek!

DSC_0099   DSC_0101

DSC_0096  DSC_0098

Heerlike kos!

Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis en kaassous.

Sondag middagete
Wegneem of aansit
Bespreek om teleurstelling te voorkom.
Beskikbaar tussen 10:30 end 12:30

Spyskaart Wissel elke week

Oondgeroosterde ” chicken leg quarter”
Roomaartappels.
Groen groente roerbraai.
Soet patats


Navrae

Comments are closed