Die ANC en Suid-Afrika onder oordeel!

As ons kyk na die huidige konteks en praktyk is dit duidelik dat ons onder oordeel staan!

Die ANC oor hul absolute minagting van God in hoe hulle die land in die huidige krisis gedompel het rondom ongoddelike leierskap, humanisme, kommunisties sosialistiese vertrekpunte eerder as christelik! Aborsie, openlike ondersteuning en veroorsaking van antichristelike gedrag, korrupsie en diefstal. Wat ’n skande vir mense wat sê hulle is Christene! Hierdie is ’n sogenaamde Christelike land.

Maar dan sit jy met die res van die land se Christelike kerkleierskap! Hulle tande het uitgeval want hulle het lankal die pad verlaat agter geld, aansien en die behaag van mense en eie sinne eerder as God!

Wat sal jy dan nou aan die einde daarvan kry! Presies wat ons in ons land beleef hier voor die Here se terugkeer! Juis wanneer die Bruid op die skerpste moet wees is dit ’n groot gemors! Kom tog net by asb.!

Hoe lank wil julle nog aanhou met julle twak en dink julle is nie aandadig hier nie of sal nie aanspreeklik gehou word nie. Van die NG Kerk tot die ZCC! Van Lewende Woord, CRC tot Doxa Deo! Kom net by asb.! Steek bietjie jou hand in eie boesem want dit is waar die skuld lê!

Die Handelinge Kerk is die enigste regte voorbeeld vir ware kerk en dan sal op die Woord van God gefokus word!

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front?

English >>>

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front?


En die vyeboom bot!
Eschatology >>>
We have to get oil!

Die tyd raak min, maak maar seker jou eskatologiese vertrekpunte is korrek!
http://lifestylec.com/eskatologie-eschatology/

We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that ……

Comments are closed