Die Boskombuis

Boskombuis logo

Die Boskombuis shared their album: 7 Augustus 2016-SONDAGETE BY DIE BOSKOMBUIS.

Boskombuis
Verdyf die koue en kom ‘n lekker Sondagontbyt of middagete by die Boskombuis Sondag 7 Augustus 2016. Op die spyskaart die week is beesfillet met ‘n pepersous,gekrummelde varktjops, gebakte vleis met groente, hoenderpastei en slaai, beesstert met groente, skaapafval, beeskerrie, lasagne, hoenderslaai, trinchado met kapokaartappels, beestong met soet mosterdsous of ‘n warm pepersous se. Vir nagereg is daar roomys met sjokolade sous en Lize se Jan Ellis poeding. Willie Loots en Eddie Bekker, sorg vir lekker lewendige musiek. BESPREEK ASB VROEGTYDIG BY RENEE OP 0834852529 OM TELEURSTELLING TE VERMY AANGESIEN ONS BEPEKTE PORSIES VOORBEREI, veral as u ‘n groep van meer as 6 persone gaan wees.

7Km vanaf Rayton op die Bapsfontein pad.

Comments are closed