Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Laerskool Magalieskruin Tenniskampioenskappe 4de kwartaal 2016

October 31, 2016 - November 4, 2016

Laerskool Magalieskruin se Tennis Kampioenskappe vir 4de kwartaal 2016 vind plaas op 31 Oktober tot 4 November 2016.

Die plek waar gespeel sal word sal bekend gemaak word. (Waarskynlik Laerskool Magalieskruin en Zambesi Tennisklub)

 

Die volgende reëls moet nagekom word en u en u kind wat ingeskryf word onderneem dan die volgende:

Vind uit wanneer en waar jy speel en sorg dat jy betyds daar is.

As jy nie opdaag vir ’n wedstryd binne 15 minute nadat dit moes begin het nie verloor jy die wedstryd.

Die wedstryde bestaan uit die beste uit 7 spelle met ’n valbylpot as dit 3 elk is.

Aanvaarbare tennisklere moet gedra word.

Jy moet volgende jaar 11 jaar oud word of jonger wees om O/11 te speel.

Gee die telling dadelik op.

Jy moet kan dien, speel en tel.

Ek is beskikbaar vir elke ligawedstryd in 2017.

Leerlinge tot Gr 6 kan deelneem.

Sluitingsdatum vir inskrywing 16 Oktober 2016

Voltooi Inskrywing: