GALLIE OPE TENNISTOERNOOI 21 OKTOBER 2017

‘n Opwindende toernooi ten bate van tennis bevordering vir 2018 vind op Saterdag, 21 Oktober by die skool plaas van 09:00 af.  Ons wil soveel moontlik dubbel spanne inskryf teen R100 per span.  Die wenners sal ‘n gulde geleentheid kry om teen Dr. Carolien en haar spanmaat te speel en die Gallie Ope te wen.  Kom ondersteun ons en geniet die dag saam met die onderwysers wat reeds hulle spanne ingeskryf het.  Inskrywings kan by Ontvangs gedoen word.


Leefstyl Tennisakademie bied aan die einde van die Jaar ’n Kliniek en Rondomtalie oor 2-4 dae aan.

30 November, 1 Desember asook 4 en 5 Desember.

Lekker Pryse en Pret!

Hou die nuus dop en skryf op die webtuiste in.

Toerusting LTA Wilson >>>

Hou gerus die bladsy dop vir Nuwe Toerusting teen kompeterende Pryse!

Tennis Equipment

Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking


Comments are closed