Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar

Wat ‘n wonderlike tyd van die jaar! 

Ons hoop julle sal ‘n wonderklike tyd saam met familie en vriende beleef!

Jesus Christus is die grootste geskenk aan die mensdom. Dit is ons fokus in hierdie tyd van die jaar. Ons dank die Here vir wat Hy vir ons gedoen het en bid dat elkeen Hom op ‘n spesiale manier mag beleef hierdie komende jaar!  Persoonlik asook as familie en vriende!

Hark, the herald angels sing,
Glory to the newborn King!
Peace on earth, and mercy mild,
God and sinners reconciled!
Joyful all ye nations, rise,
Join the triumph of the skies,
With the angelic hosts proclaim,
Christ is born in Bethlehem!

Hark, the herald angels sing,
Glory to the newborn King!.

 


English >>>

May we approach this Christmas with a true Nativity angle and leave a wonderful fragrance wherever we go!

 


Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking

Leefstylafrigting


CHRISTMAS: To Celebrate or Not Celebrate


 

Comments are closed.