Israel in eskatologie en die gevaar van vervanginsteologie

Pasop vir vervangingsteologie. Dit is ‘n wanklankie vanuit Calvinisme wat ‘n mens baie moet bekommer.sekel Lifestyle C / Leefstyl C

As jou beskouing van Israel teologies nie reg is nie gaan jy ‘n fout maak met jou eskatologie.

Baie mense wonder hoe pas beide Jode en nie-Jode in by God se eindtydplan vir Israel.

Kyk gerus na die videogreep waarin topverkoperskrywer Joel Richardson met Jonathan Bernis van The Jewish Voice gesels oor die verskeie konfliksituasies in die Midde-Ooste. Verskeie noodsaaklike profetiese gedeeltes in die Bybel word uitgelig wat spesifiek verwys na God se plan vir Israel in die laaste dae.

https://vimeo.com/127514656

Comments are closed