Kan ons so opstaan vir die waarheid?

Wel dit wys jou nou net dat mense vir iets kan opstaan as hulle wil! Mnr Zuma vervang sy aangewese minister van Finansies binne 4 dae met Mnr Pravin Gordhan na ongekende en hewige teenkanting.

Kansekel Lifestyle C / Leefstyl C ons nou maar so opstaan vir die Bybel ook terwyl ons besig is hiermee! Die Here kom terug en hierdie was beslis tugtiging vir die toestand van sake op ñ baie wyer area as net polities van aard! Ek hoop hierdie situasie gaan nie gou uit mense se begrip verdwyn nie en dat hulle die Here hoor praat of het hulle net donderweer gehoor!
Ek hoop ons kan insien waarom ons steeds vir hierdie regering moet bid, vir ons eie en ons mense sé onthalwe anders weet ons deur wie hulle beïnvloed word!

FB_IMG_1449983781513

Mattheus 18:7 Wee die wêreld weens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wie die struikelblok kom.

Comments are closed.