Leefstyl Tennisakademie / Lifestyle Tennis Academy shared their post.
Kleine Voetspore Minitennis
Kom speel bietjie minitennis en lekker tennispret (4-6jr)
Die gewone spelers en ander kinders wat wil begin is welkom.
Maandag 4 April by Zambesi Tennisklub 09:00-10:00
(Besembiesie straat 848 langs die Rolbalbaan)