Laerskool Magalieskruin – Daagtydperk 2de Kwartaal van 18 April 2016 tot 20 Mei 2016

Geagte Tennisouers,

Die daagtydperk is afgehandel. Finale wedstryde sal hierdie week afgehandel word.

Die nuutste Tennisleer is aangeheg.

Onthou dat as jy op die tennisleer is moet jy beskikbaar wees vir liga in die 3de kwartaal.

Die daagtydperk is vanaf die 18 April 2016 tot 20 Mei 2016. (Opdateer 2016-07-18; 08:00)

Probeer asb. om nie onnodig daagwedstryde uit te stel tot in die laaste week nie.

Registrasie vir ‘n daag vind per epos plaas.

Ouers stuur ‘n e-pos met die gedaagde se naam aan my die daagsekretaris. Die daagsekretaris stuur dan epos wat ontvang is, aan die gedaagde se ouers. Die gedaagde persoon stuur dan twee beskikbare datums aan die daagsekretaris. Die daagsekretaris is by magte om die aantal dae beskikbaar te stel waarop daagwedstryde kan plaasvind. Indien slegs twee dae beskikbaar gestel word waarop die daagwedstryde kan plaasvind, moet die gedaagde een van die twee dae kies. Die daagsekretaris stuur die datums aan die uitdager. Die daagsekretaris stuur ‘n e-pos aan beide ouers om die wedstryd te bevestig. Die daagsekretaris skryf beide spelers se name op die daaglys neer. Indien die uitgedaagde nie binne 24 uur ‘n datum verskaf nie, neem die uitdager sy plek op die ranglys in. Indien die uitdager nie op die voorgestelde dag, soos deur die uitgedaagde voorsien, kan speel nie, verval die wedstryd.  Bevestig ontvangs van epos per Sms of WhatsApp indien nodig blyk.

Dit is ‘n langer daagtydperk en al die nuwe kinders kan geleentheid kry om hul posisies ook te verbeter.

Nuwe kinders moet asb. hul name aanstuur sodat ek hulle op die leer kan plaas.

Die nuwe spelers kry 1 vrydaag en daarna volgens die sisteem.

Kinders wat beseer was kry ook ‘n vrydaag.

Daagreëls >>>

Ranglys >>>

Telkaart >>>

Spanne 3de Kwartaal 2016 (2016-07-18)

Oop Seuns

A1        Tiaan Nel

A2        Xander Jacobs

A3        Stiaan Megit

A4        Gerhard Oosthuysen

B1        Caden van Staden

B2        Thinus de Beer

B3        Stephan Meyer

B4        Dewald van Rijn

C1        Jaco Grobbelaar

C2        Andre Jansen

C3        Xander van Wyk

C4        Ruhan Claassen

Reserwe

D1        Henco Pretorius

D2        Divan Hatting

D3        Berno de Beer

D4        Ruben Naude

E1        Miguel Naude

O/11 Seuns

A1        Liam de Villiers

A2        Gustav Nel

A3        Pieter Janse van Rensburg

A4        Juan van Niekerk

Reserwe

B1        Ruan Megit

Oop Dogters

A1        Zane Pretorius

A2        Marizaan van den Berg

A3        Tanya Strauss

A4        Karien Janse van Rensburg

B1        Christine Swanepoel

B2        Nicole Putter

B3        Anke Brink

B4        Jenni-Leë Geyer

Reserwe

C1        Monika Dinkel

C2        Kayla Pieterse

O/11 Dogters

A1        Deanne Boers

A2        Yarusha Lourens

A3        Shene Martens

A4        Mieke Geyser

Reserwe

B1        Sonja Roos

B2        Dane Hatting

Comments are closed