Leefstyl en Gesonde Leefstyl Afrigting

Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die 21ste eeu se moderne Leefstyl! English >>>

Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl.

Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind.

Ons vertrekpunte is Christelik van aard!

Leefstylafrigting 

Leefstylafrigting – Bespreek ‘n Sessie >>>

Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly.

Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.

  

Ongeag jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat Leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.

Leefstylafrigting met Atmosfeer

Gesonde Leefstylafrigting 

Gesonde Leefstylafrigting – Bespreek ‘n Sessie >>>

Dit is belangrik om te kyk na wat ons eet en bietjie te oefen veral in hierdie tyd waarin ons leef met al die uitdagings.

Kom ons eet bietjie minder, sny aan die Koolhidrate “Carbs” en Suiker, doen dan ook fisiese oefening waarvan jy hou vir die volle effek.

The Ketogenic Lifestyle Basics

Die Ketogeniese Gesonde Leefstyl

Die Ketogeniese Leefstyl is ’n lae Koolhidraat, hoë vet manier van eet wat baie voordele inhou. Sny die suiker!
Baie studies het aangetoon dat hierdie benadering ten opsigte van wat en hoeveel jy eet kan help met gewigsverlies en algemene gesondheid.
Ketogeniese Leefstyl veranderinge kan selfs voordele inhou om diabetes, kanker, epilepsie en Alzheimer’s tee te werk.
Hierdie is ‘n elementêre bekendstelling aan die Ketogeniese dieet.

Groete

Danie Strydom

Die Enigste Leefstyl…

#ketopta, #ketopretoria#leefstylCketo#lifestyleCketo, #mooikloof#coachinghub#hub, #leefstyl,  #lifestyle#daniestrydomketo, #wilsonpta, #ketogenieseleefstyl, #ketogeniclifestyle#wilsonpretoria#wilsongholfpta#ketopta#ketopretoria#leefstylCketo#lifestyleCketo#mooikloof#zambesitennisklub#montanapark#besembiesie#gondolier#coachinghub#hub#leefstyl#lifestyle#daniestrydomketo#sweetandsaltyzambezi#daniestrydom#leefstyltennisakademie#lifestyletennisacademy#thevenue#danie, #wineandfood#wynenkos#pretoriaOos#pretoriaEast#tennis#toerusting#equipment#golf#gholf


Lifestyle and Healthy Lifestyle Coaching


Comments are closed.