Leefstylafrigting Sessies

Leefstylafrigting Sessies

Maak gerus ‘n afspraak. Ons kliënte ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister, gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief. Vertroulikheid is nie onderhandelbaar nie.

Ons help kliënte om leefstyl evaluasie te doen, persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en aksieplanne te ontwerp om sodoende hul leefstyle dan dienooreenkomstig aan te pas. Ons verskaf ‘n plek vir kliënte om verantwoording aan hulleself te doen. Ons kan spesifieke insig en vaardigheid aanleer om ‘n kliënt te bemagtig om verandering teweeg te bring. Ons maak slegs aanbevelings en elke klient is self aanspreeklik vir hul eie lewens en hul eie besluite.

Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

Leefstylafrigting Bladsy >>>

Life Coaching Page >>>

Privaat Afrigting
Bekendstelling van ‘n gebalanseerde leefstyl
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.

Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…

Ons vertrekpunt is Christelik.

Die volgende areas kan aangeraak word in ‘n afrigtingsessie:

Leefstyl Model Lifestyle C / Leefstyl C

LCHF en KETO Leefstyle word oorweeg / LCHF and KETO Lifestyles are considered.

Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

Go To Life Coaching Page / Gaan Na Leefstylafrigting Bladsy

#ketopta, #ketopretoria, #leefstylCketo, #lifestyleCketo, #daniestrydomketo


Indien u enige verdere inligting wil bekom of ‘n leefstyl afrigtings sessie wil bespreek voltooi die navraag.

Comments are closed