Lifestyle C Vakansieprogramme – Holiday Programs

Vakansieprogramme – Holiday Programs Pdf >>>

Kinders en Volwassenes

Children and Adults

Kom geniet ’n sessie of wat se oefening en pret! Dit kan hoë intensiteit wees of net vir pret.

Dit kan Tennis spesifiek wees wat fiksheid, krag, vaardigheid en taktiese spel kan insluit asook pret saam met konstruktiewe oefening.

Wedstryd voorbereiding vir toernooie kan ook geskeduleer word.

Dit kan ook leefstylverwant ook wees soos geskeduleer.

Zambesi en Ander Tennisklubs (Pretoria)

(Laerskool Magalieskruin) Noord van Magaliesberg

Ander Leefstylverwante aktiwiteite ook (Leefstylafrigting)

Other Lifestyle Related activities also (Life Coaching)

Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking

Skryf Aanlyn in / Enter Online R100 (Per Sessie – Tennis – Per Session)

Navrae / Enquiries Danie Strydom

Danie 082 779 2431 Faks / Fax: 0865377777

E-Mail: daniestrydom@lifestylec.com Web: www.lifestylec.com


Skryf Aanlyn in / Enter Online R100 per Algemene Sessie (Inskrywings sluit een week voor die vakansie begin)

Sessies sal met elkeen bevestig en vasgemaak word.

Een inskrywing per Vorm / One Entry per Form

 

Comments are closed