Mooikloof Estate Tennis

Mooikloof Landgoed / Mooikloof  Estate Mooikloof is bekend as ‘n unieke behuisingslandgoed. Leefstyl C hanteer tennisafrigting in Mooikloof vir die afgelope 20 jaar asook die fasilitering van tennis en leefstylafrigting sessies. Kom geniet dit hier saam met ons by die Leefstyl Kern en hou gerus die verwikkelinge hier dop! “Funksie Venue” … Continue reading Mooikloof Estate Tennis

Continue reading