A Beautiful Noise Rockwood Teater – Parkview Mall Sondag 25 Junie 2017

A Beautiful Noise (Tribute to Neil Diamond) Ons hou fondsinsameling vir Manie Blom. Hy is ñ gesiggestremde atleet wat gekies is om SA te verteenwoordig by Wêreldspele in London. Atlete moet alles self betaal. Ons vra nie vir donasies nie alhoewel dit ook welkom sal wees. Ons bied vir julle…

Continue reading