Gesonde Leefstyl – Healthy Lifestyle

Gesonde Leefstyl – Healthy Lifestyle Dit is belangrik om te kyk na wat ons eet en bietjie te oefen veral in hierdie tyd waarin ons leef met al die uitdagings. It is important to consider what we eat and to do some exercise to be able to deal with our …

Continue reading

Sojourning in the Wilderness

Sojourning in the Wilderness by Jacob Prasch Jacob Prasch – In The Wilderness Elijah, John and Life in the Wilderness – Jacob Prasch Attack On The Remnant Jacob Prasch – Attack On The Remnant Isaiah 36-37 – How Satan attacks and what to do about it. A Chink In The …

Continue reading

Cuppa Kofi Bistro

Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum. Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek!       Heerlike kos! Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis …

Continue reading

E-Sword Bybel Sagteware

Kry jou kopie teen geen kostes! Laai dit net af op jou rekenaar en gebruik. Recommended Bibles: New American Standard Bible (NASB) Ou Afrikaanse Vertaling, Bybel (AOV) (Available electronically on E-Sword) Afrikaanse Bybel (1933/1953) Mp3 (CD) Afrikaanse Bybel (1983) Mp3 (CD) Skaf gerus vir jou ñ stel aan en luister …

Continue reading

Love growing cold … ? Pre-Trib/Post-Trib Issues

This is a follow up to the December 2015 Update edition of Be Alert article “Love growing cold … ? A Difficult Response To Paul Wilkinson.” Below  brother Al Dagger responds by trying to repair fellowship between all parties. First, before going further let me respond to the few emails we …

Continue reading

Het die gawe van Profesie gestop met die Handelinge kerk? Té betwyfel!

As daar geredeneer word dat die gawe van profesie onder andere gestop het met die Handelinge Kerk hoe hanteer jy hierdie! Jy sien Joël 2:28-32 het meer as een vervulling, een daarvan in Handelinge 2:17-21 en dan weer voor die dag van die Here kom. Joël 2:28  En daarna sal …

Continue reading

Ecclesia semper reformanda est

Die ware kerk sal voortdurend reformeer. Dit is ’n waarheid wat uit die Reformasie kom. Dit is egter ’n beginsel wat deur mense gehandhaaf was wat buite die Rooms-Katolieke kerk beweeg het sedert die tyd van die dissipels. Dit is egter imperatief dat daar na die Woord van die Here …

Continue reading

Die Afrikaner in ballingskap in ons eie land!

Wie sal dit dan nou waarneem en hoe sal ons dit nou herstel! Dit het in tye van ouds mense wat naby die Here leef geneem om die situasie te onderskei en dan in korrelasie op te tree en die volk te aktiveer. Hulle is vir ons die voorbeeld in …

Continue reading

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks                                                                         2015-11-06 Laat ons maar gewaarsku wees. Net soos die manne van Korag hulle verset het teen die Here sal die manne wat hulle so openlik en hardkoppig verset teen die Here nie …

Continue reading

E-Sword complete Bible study software at no cost!

Please use this Tool / Gebruik dit asseblief. EVERYTHING NEEDED to study the Bible in an enjoyable and enriching manner. All Bibles, commentaries, dictionaries, … everything is just a click away! POWERFUL SEARCHES that are simple to use. Enter as many words you want to search for and select the settings. You can …

Continue reading