Die Deugsame Vrou en die ondertone van die Bruid van Christus

Die Deugsame Vrou en die ondertone van die Bruid van Christus SPREUKE 31:10‭-‬31 AFR53 Alef. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale. Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie. Gimel. Sy doen aan…

Continue reading