Irene Country Club Lawn Tennis Junior and Open Event 2017

OPEN EVENT Entry Form >>> Tournament Dates: Saturday: 1st of July 2017 Sunday: 2nd of July 2017 Closing date for entry: 21st of June 2017 Entry Fee includes: R320 per player – Irene Country Club Tennis Members R350 per player – Not an Irene Country Club Tennis Member o Entry Includes…

Continue reading

Zambesi en Annlin Interklub Junior Kampioeskappe 2017 Dag 2

Juniorklub Kampioenskappe inskrywing 2017 >>> Kinders wat 13 jaar en jonger is in 2017 mag inskryf  Die kampioenskappe vir die Juniors sal plaasvind by Zambesi Tennisklub op Saterdag 4 Februarie 2017, 18 Februarie vanaf 13:00 tot klaar of soos geskeduleer met finale op 4 Maart 2017. Prysuitdeling Saterdag Middel Maart 2017. Inskrywings plus betaling…

Continue reading

Zambesi en Annlin Interklub Junior Kampioeskappe 2017

Juniorklub Kampioenskappe inskrywing 2017 >>> Kinders wat 13 jaar en jonger is in 2017 mag inskryf  Die kampioenskappe vir die Juniors sal plaasvind by Zambesi Tennisklub op Saterdag 4 Februarie 2017, 18 Februarie vanaf 13:00 tot klaar of soos geskeduleer met finale op 4 Maart 2017. Prysuitdeling Saterdag Middel Maart 2017. Inskrywings plus betaling…

Continue reading

Cuppa Kofi Bistro

Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum. Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek!       Heerlike kos! Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis…

Continue reading