KETO CHEESECAKE – NEW YORK BAKED CHEESECAKE

KETO CHEESECAKE – NEW YORK BAKED CHEESECAKE INGREDIENTS BASE 1/2 Cups Almond Flour 1/2 Cups Coconut Flour 1/4 Cups shredded coconut 1/2 Cups Butter CHEESE CAKE FILLING 2 Cups Cream Cheese 3/4 Cups Sour Cream 1/4 Cups Natvia (Or Erythritol) 3 Whole Large Eggs 1 tsp Vanilla Essence 1 tsp…

Continue reading

CRISPY PORK BELLY RECIPE

BASIC CRISPY PORK BELLY RECIPE Prep Time 4 mins Cook Time 4 hrs 15 mins Total Time 4 hrs 19 mins A crispy pork belly recipe that works for both skin-on and skin-off pork belly! If you want cracklings, keep the skin on. For a more tender dish, remove and…

Continue reading

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar

Wat ‘n wonderlike tyd van die jaar!  Ons hoop julle sal ‘n wonderklike tyd saam met familie en vriende beleef! Jesus Christus is die grootste geskenk aan die mensdom. Dit is ons fokus in hierdie tyd van die jaar. Ons dank die Here vir wat Hy vir ons gedoen het…

Continue reading

Merry Christmas and a Happy New Year

What a wonderful time of the year!  We hope you will have a great time with family and friends! The greatest gift to mankind, “Jesus Christ” is our focus at this time of the year. We thank God for what He has done for us and pray that everyone may…

Continue reading

Dubbels Rondomtalie Dinsdagmiddag 1 Desember 2020

Tennis Rondomtalie, Volwassenes en Kinders Zambesie Tennisklub Noord van die Magaliesberg, 1 Desember 2020, in die Middag van 14:00 af of soos geskeduleer (Laerskool Magalieskruin en ander skole Noord van die Magaliesberg) Dubbels Rondomtalie Dinsdagmiddag van 14:00 af of sooos geskeduleer, 1 Desember 2020 Closing Date for registration 25 November…

Continue reading

Kievits Kroon Country Estate and Spa

Kievits Kroon Country Estate and Spa Escape to Kievits Kroon, a beautiful, tranquil country estate, known for its luxury accommodation, superb facilities, immaculate gardens, gourmet dining and wellness spa. Acknowledged as “the Winelands in Gauteng” because of its Cape Dutch-style architecture, award-winning Kievits Kroon Country Estate offers pampering and luxury…

Continue reading

Almal kan Tennis Speel – Everyone can Play Tennis

Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing. Die Besigheidsektor word ook by hierdie inisiatief betrek en dit bou op na algemene tennis ontwikkeling Noord van die Magaliesberg tot by Hammanskraal asook in die res van Pretoria! Pre-book your Squad and Advanced…

Continue reading

Afrikaanse Bybel (1933/1953) Mp3 (CD)

Afrikaanse Bybel (1933/1953) Mp3 (CD / cd) Afrikaanse Bybel (1983) Mp3 (CD / cd) Skaf gerus vir jou ñ stel aan en luister na die Woord van die Here. Psalm 119:105 U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad. Ander Tale Zulu, Sotho and…

Continue reading

Louis Malherbe van Maksimum Man en Vrou

Elke mens moet in die een of ander stadium ‘n balansstaat van sy lewe opstel. Die vraag is, ‘Wat moet ek doen om ‘n maksimum man in God se oe te wees?’ Louis se, “Daar was ‘n dag in my lewe wat ek my eerlik moes afvra of ek vir…

Continue reading

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front?

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front? Pdf >>> English >>> Jy sal êrens op hierdie speelveld wees. As jy nie by die Handelinge Kerk is nie is die vraag waarom nie? Die tyd hardloop nou vinnig uit en jy sal Olie moet kry. As jy met enige van…

Continue reading