Rus en Vrede Venue – Centurion

Rus en Vrede Venue – Centurion Peet en Danelia Snyman Plot 35, Rabie Straat 21, Monavoni, 0157 KAARTGPS aanwysings: S 25.87834 N 28.09593       Vir alle tipe partytjies, tuin troues, dope, manne kampe, familie kuiers en nog vele meer. Bekostigbare venue, met ‘n lekker plaas atmosfeer. Braai en kuier!…

Continue reading

Leefstyl C YouTube Kanaal / Channel

Lifestyle C / Leefstyl C Leefstyl, Keto, Tennis, Lifestyle Mooikloof Estate Tennis / Afrigting / Coaching Hub / Venue Zambesi Tennisklub / Afrigting / Coaching Hub / Venue Tennis Toerusting / Equipment Mooikloof Landgoed / Mooikloof Estate Mooikloof is bekend as ‘n unieke behuisingslandgoed. Leefstyl C hanteer tennisafrigting in Mooikloof…

Continue reading

GALLIE OPE TENNISTOERNOOI 21 OKTOBER 2017

‘n Opwindende toernooi ten bate van tennis bevordering vir 2018 vind op Saterdag, 21 Oktober by die skool plaas van 09:00 af.  Ons wil soveel moontlik dubbel spanne inskryf teen R100 per span.  Die wenners sal ‘n gulde geleentheid kry om teen Dr. Carolien en haar spanmaat te speel en…

Continue reading