Mooikloof Landgoed Tennis

Mooikloof Landgoed / Mooikloof  Estate Mooikloof is bekend as ‘n unieke behuisingslandgoed. Inwoners kies om Mooikloof hul tuiste te maak as gevolg van die wonderlike eienskappe en voordele wat Mooikloof bied, beide as belegging asook prima en eksklusiewe leefwyse. Leefstyl C hanteer tennisafrigting in Mooikloof vir die afgelope 18 jaar asook…

Continue reading