A Beautiful Noise Rockwood Teater – Parkview Mall Sondag 25 Junie 2017

A Beautiful Noise (Tribute to Neil Diamond) Ons hou fondsinsameling vir Manie Blom. Hy is ñ gesiggestremde atleet wat gekies is om SA te verteenwoordig by Wêreldspele in London. Atlete moet alles self betaal. Ons vra nie vir donasies nie alhoewel dit ook welkom sal wees. Ons bied vir julle …

Continue reading

Red Truck Coffee Green Olive Village

Kom geniet ‘n lekker koffie by die regte plek in die Kameeldrift omgewing. Die Venue kan ook bespreek word vir ‘n funksie. Jy kan jou koffiebone hier aankoop en laat maal op hul ongelooflike toerusting.   My eie Koffie Tafel! Bespreek nou jou koffie by De Wet! Groot maat ook. …

Continue reading

Rus en Vrede Venue – Centurion

Rus en Vrede Venue – Centurion Peet en Danelia Snyman Plot 35, Rabie Straat 21, Monavoni, 0157 KAART GPS aanwysings: S 25.87834 N 28.09593       Vir alle tipe partytjies, tuin troues, dope, manne kampe, familie kuiers en nog vele meer. Bekostigbare venue, met ‘n lekker plaas atmosfeer. Braai en …

Continue reading

Love growing cold … ? Pre-Trib/Post-Trib Issues

This is a follow up to the December 2015 Update edition of Be Alert article “Love growing cold … ? A Difficult Response To Paul Wilkinson.” Below  brother Al Dagger responds by trying to repair fellowship between all parties. First, before going further let me respond to the few emails we …

Continue reading