Ecclesia semper reformanda est

Die ware kerk sal voortdurend reformeer. Dit is ’n waarheid wat uit die Reformasie kom. Dit is egter ’n beginsel wat deur mense gehandhaaf was wat buite die Rooms-Katolieke kerk beweeg het sedert die tyd van die dissipels. Dit is egter imperatief dat daar na die Woord van die Here…

Continue reading

Die Afrikaner in ballingskap in ons eie land!

Wie sal dit dan nou waarneem en hoe sal ons dit nou herstel! Dit het in tye van ouds mense wat naby die Here leef geneem om die situasie te onderskei en dan in korrelasie op te tree en die volk te aktiveer. Hulle is vir ons die voorbeeld in…

Continue reading

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks                                                                         2015-11-06 Laat ons maar gewaarsku wees. Net soos die manne van Korag hulle verset het teen die Here sal die manne wat hulle so openlik en hardkoppig verset teen die Here nie…

Continue reading

Harpazo

Harpazo deur Jacob Prasch. Ons Sal Verander Word Soos Wat Hulle Verander het. “Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die…

Continue reading

Judge Not?

Judge not by Jacob Prasch Introduction Do not speak against one another, brethren. He who speaks against a brother or judges his brother, speaks against the law and judges the law; but if you judge the law, you are not a doer of the law but a judge of it.…

Continue reading

Die herders het dom geword!

Die herders het dom geword in die ou tyd! Jer. 10:21  Want die herders het dom geword en die HERE nie gesoek nie; daarom was hulle nie voorspoedig nie, en hulle hele kudde is verstrooi. Kan dit wees dat predikante vandag dom kan wees? Bo redelike twyfel en nie eers…

Continue reading

How does the United Nations react to Iranian calls for the destruction of Israel? SILENCE

Leefstyl C / Lifestyle C shared ‎Benjamin Netanyahu – בנימין נתניהו‎’s video. En so word Israel net al hoe meer afgesonder van steun en die stemme vir Israel al hoe stiller! Die vraag bly wat sal ons nou kry aan die einde van dit alles. Christene bly maar bid vir…

Continue reading

“HARPAZO: The Intra-Seal Rapture of the Church”

HARPAZO The Intra-Seal Rapture of the Church. Overview! Rapture – Wegraping Behold, I tell you a mystery; we will not all sleep, but we will all be changed, in a moment, in the twinkling of an eye, at the last trumpet; for the trumpet will sound, and the dead will be…

Continue reading

HARPAZO ; The Intra-Seal Rapture of the Church

Overview of the Book “Harpazo” by Jacob Prasch HARPAZO – The Intra-Seal Rapture of the Church – NOW AVAILABLE! Behold, I tell you a mystery; we will not all sleep, but we will all be changed, in a moment, in the twinkling of an eye, at the last trumpet; for the trumpet…

Continue reading