Geestelike Oorlogvoering, Is dit reg om te Oordeel en ander Afrikaanse Stukke deur Jacob Prasch

Geestelike Oorlogvoering, Valse Charismatiese Leerstellings, Kultusse, Is dit reg om te Oordeel, Tipologie van die Tempel. Afrikaanse Leerstukke Moriel >>> Geestelike Oorlogvoering deur Jacob Prasch Kan ons sop eet met ‘n vurk? Baie moeilik! maar as ons die regte eetgerei gebruik dan sal dit nie vir ons ‘n probleem wees nie.…