Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C Leefstyl Tennisakademie leer spelers verskeie leefstylvaardighede (Uit ‘n Christelike hoek) binne die tennis konteks aan. Dissipline, respek, samewerking, lojaliteit, harde werk en fokus. Ons streef daarna om liefde vir tennis as ‘n volhoubare leefstyl aktiwiteit te ontwikkel. Sessies…

Continue reading

Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2023

Aandag alle Junior lede! Kampioenskappe Geskuif na 2de Kwartaal 2023!Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2023 Junior Klubkampioenskappe.Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 24ste Maart 2023 in.Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief…

Continue reading