Tennis Toernooi, Juniors in die oggend en Volwassenes die middag. Potjiekos (Heel dag en daar sal potjie die middag beskikbaar wees), pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed
(Kleintjies, 3-5 Speletjies en Pret, Minitennis vir 6-8 jariges (Punte) en Wedstryde vir al die ander spelers)
Zambesie Tennisklub Noord van die Magaliesberg, 30 Oktober 2021, van 08:00 af of soos geskeduleer vir verskillende groepe. Finale Program tye sal uitgestuur word.
(Skole en Klubs Noord van die Magaliesberg)
Closing Date for registration Wednesday 27 Oktober 2021
Sluitingsdatum vir registrasie Woensdag 27 Oktober 2021
Red ball games (3-5) – Oggend 10:00 -11:00
Minitennis (6-8 Beginners) – Oggend 08:00 -10:00
Green dot (0/11 and 0/13) – Oggend 08:00 – 12:00
Normale Bal 0/15 + 0/18) – Oggend 08:00-12:00
(Volwassenes/Seniors) – Middag 12:30 – 17:00 (Inskrywing en Betaling vir hierdie groep word by die baan gedoen)
Spelers sal volgens vlak geplaas word deur die organiseerders. Pryse / Prizes; Pret / Fun
Skryf Aanlyn in / Enter Online R50 (Per person) Persoon se Naam en Van as Verwysing
Betaling kan ook op die dag gemaak word, dui wel aan as julle kom!!
(Volwassenes/Seniors) – Middag 12:30 – 17:00 (Inskrywing en Betaling vir hierdie groep word by die baan gedoen)
Navrae / Enquiries Danie Strydom
Danie 082 779 2431
E-Mail: daniestrydom@lifestylec.com Web: www.lifestylec.com
Skryf Aanlyn in / Enter Online R50
Een inskrywing per Vorm / One Entry per Form
——————————————————————————————————————–
Tennis / Leefstyl / Lifestyle / #Promo / #October / #Oktober
Tennis Equipment Toerusting – Wilson
Star of Bethlehem Astronomy (Deon Bure) >>>

You must be logged in to post a comment.