Volwasse Afrigtingsprogram Zambesi Tennisklub

Die Volwasse Afrigtingsprogram is goed op dreef.

Daar is heelwat Volwassenes wat reeds op een of ander wyse deelneem aan ons programme.

Individuele en Semi-Individuele Oefengroepe word reeds met groot vreugde en sukses gedoen.

Kontak ons gerus as daar behoefte is om in te skakel.

Ellie en Sus Leefstyl C Program Lifestyle C DSC_0702

 Meera and Tracy Leefstyl C Program Lifestyle C Stephen

Jandrei Potgieter Leefstyl C Tennisakademie DSC_0810

IMG-20160303-WA0002IMG-20160422-WA0001 20140820_140707

DSC_0616 IMG-20160222-WA0003

Daar is plek in die nuut ontwerpte fiksheid gerigte oefenprogram vir volwassenes.

Volwassenes kan ook saamspeel by die squad op Dinsdagaand van 18:00 af.

Danie Strydom  –  Die enigste leefstyl…

www.logo kleinlifestylec.com

daniestrydom@lifestylec.com

(Sel)    0827792431
(Faks)  0865377777

Comments are closed