Die Volwasse Afrigtingsprogram is goed op dreef.
Daar is heelwat Volwassenes wat reeds op een of ander wyse deelneem aan ons programme.
Individuele en Semi-Individuele Oefengroepe word reeds met groot vreugde en sukses gedoen.
Kontak ons gerus as daar behoefte is om in te skakel.
Daar is plek in die nuut ontwerpte fiksheid gerigte oefenprogram vir volwassenes.
Volwassenes kan ook saamspeel by die squad op Dinsdagaand van 18:00 af.
Danie Strydom – Die enigste leefstyl…
(Sel) 0827792431
(Faks) 0865377777