Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Wynproe 21 Mei 2015

May 21, 2015 @ 6:30 pm - 8:30 pm

R75

Wyngroete almal,

Hoop  alles gaan goed, Pieter Swanepoel doen  die 21ste Mei ‘n wynproe om die dolfyne span te help met fonds insameling , vir hulle Seekamp einde Junie.

Sien  inligitng onder, plek is beperk  tot 50  mense,  hy  sal  die basiese beginsels van wynproe, tipes wyn, wyn etiket, kos en  wyn, mites in wyn en enige wynvrae van julle kant af bespreek deur die proe.

Besprekings kan by Pieter Swanepoel gedoen  word  of by tonjawandrag@gmail.com

Lekker wyn!

Pieter Swanepoel
+27 (0)82 940 7769
pieter@glencarlou.co.za

Details

Date:
May 21, 2015
Time:
6:30 pm - 8:30 pm
Cost:
R75

Organizer

Venue