Zambesi Tennisklub

Zambesi Tennis Club / Zambesi Tennisklub

Leefstyl Tennisakademie bied afrigting aan Volwassenes, juniors en kleuters sowel as liga en toernooispelers van omliggende kleuterskole, laer-en hoërskole by die klub.

Spelers kan ook aansluit as juniorlede, weekslede of volle lede om sodoende aan die klubliga deel te neem. U word ook vriendelik uitgenooi om enige tyd sosiale tennis gedurende die week, asook selfs oor naweke te kom speel.

Ons bied ook van tyd tot tyd Interne Rondomtalies asook Tennisklinieke gedurende die vakansies aan soos tyd toelaat. Hou ons nuus dop!


Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

LCHF en KETO Leefstyle word oorweeg / LCHF and KETO Lifestyles are considered.

The Ketogenic Lifestyle Basics

What is it, pairing of food, meal plans and much more!


Lidmaatskap Zambesi Tennisklub
Lidmaatskap >>>

Senior Kampioenskappe 2017 >>>

Bespreek ‘n Gevorderde oefensessie of afrigtingsessie

Interne Dubbels Rondomtalies

Interne Junior Dubbels Rondomtalies / Internal Junior Doubles Round Robins
Zambesi Tennisklub / Zambesi Tennis Club

Foto’s Facebook >>>

Wilson Equipment

Order Tennis Equipment here

more-win-100th Lifestyle C / Leefstyl C

16 Junie Pretdag

Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking

Zambesi Tennisklub Interne Dubbels Rondomtalie
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het om hierdie Rondomtalie wat as aflsuiting gedien het weereens ‘n groot sukses te maak.

Interne Dubbels Rondomtalie Foto’s,

Juniorklub Ranglys 2017 (Na Kampioenskappe)

Zambesi Junior Ranglys 2017

Juniorklub Kampioenskappe inskrywing 2017 >>>

Kinders wat 13 jaar en jonger is in 2016 mag inskryf

Die kampioenskappe vir die Juniors sal plaasvind by Zambesi Tennisklub op Saterdag 4 Februarie 2016, 18 Februarie vanaf 13:00 tot klaar of soos geskeduleer met finale op 4 Maart 2017. Prysuitdeling Saterdag Middel Maart 2017.

Inskrywings plus betaling moet Danie Strydom teen 30 Januarie 2017 bereik. Die inskrywingsgeld moet saam met die lidmaatskapsgeld aan die klub oorbetaal word. Inskrywingsvorm moet aan Danie Strydom gestuur word.

Spreiligte
Sou jy as Zambesi-lid van die sprei-ligte wou gebruikmaak, sal die volgende maklike stappe jou in staat stel om in die aand tennis te speel. Lees verder hier…

Foto Album op Facebook – Zambesi Tennisklub >>>

Equipment

Order Tennis Equipment here

more-win-100th Lifestyle C / Leefstyl C

 

 

Tournaments

Toernooie

jacaranda-roundrobin Lifestyle C / Leefstyl C

Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking

Tennis Activities

LTA Pret Opedag / LTA Fun Open Day

Leefstyl C / Lifestyle C Pretdag Tennis

Player Development Programs

Kindly contact us for more detail

advanced-player-assistance Lifestyle C / Leefstyl C

SWH Lifestyle C / Leefstyl C RR 2015 Lifestyle C / Leefstyl C 

Lifestyle Tennis Academy provides coaching for Adults, Juniors and the little ones as well as league players from surrounding Primary and High Schools at the club.

Players are able to join as junior, week members or as full members in order to participate in the club league. You are also invited to play social tennis any time during the week as well as over weekends.

We conduct Round Robins as well as Holiday Clinics as time allows. Keep your eye on our news page.

Membership Zambesi Tennis Club >>>

Book a coaching or performance training session

Flood Lights
If you are a member of Zambesi Tennis Club and you would like to use the flood lights, follow these east steps. Further detail here…

Foto Album op Facebook – Dubbels Rondomtalie Zambesi Tennisklub  >>>


Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

LCHF en KETO Leefstyle word oorweeg / LCHF and KETO Lifestyles are considered.

The Ketogenic Lifestyle Basics

What is it, pairing of food, meal plans and much more!

Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

#ketopta, #ketopretoria, #leefstylCketo, #lifestyleCketo, #daniestrydomketo


Voltooi vir navraag:

Leave a Reply