Die Lewe met Kanker en waarom sou God slegte goed toelaat – Darius Botha

Daruis Botha vertel sy lewens stories; ‘n storie van oorwinning oor die vrees van kanker, ‘n storie van hoop… en ‘n storie van “menswees”. Darius het ‘n seun en dogter aan kanker verloor en het self ook kanker.

Hy vertel van sy vrou Karin se liefde en bystand, oor sy rugby dae as Suid Afrikaanse Spingbok speler en die goeie ou rugby dae saam met sy broer Naas Botha

Gebroke wereld – Darius Botha

Waarom laat die Here slegte dinge toe / Why does God allow evil / Woestyn / Wilderness / Voorbereiding / Preparation / Cancer / Kanker / Difficult / Moeilik


Theodicy – Why does God allow evil to exist by Jacob Prasch


En die vyeboom bot! The Fig Tree is in Blossom!

Vyeboom bot Leefstyl C / Lifestylr C
Eschatology >>>
We have to get oil and you will not get it from them!

Die tyd raak min, maak maar seker jou eskatologiese vertrekpunte is korrek

We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that ……

Comments are closed.