False Prophets and Teachers – Valse Profete en Leraars

Wat op aarde gaan aan? 

Die meeste Profesieë is verkeerd want hul doktrine is verkeerd!

2 Petrus 1:16 Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar ons was aanskouers van sy majesteit;
2 Petrus 1:17 want Hy het van God die Vader eer en heerlikheid ontvang toe hierdie stem uit die luisterryke heerlikheid tot Hom gekom het: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het.
2 Petrus 1:18 En hierdie stem het ons uit die hemel hoor kom toe ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 Petrus 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte;
2 Petrus 1:20 terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif ‘n saak van eie uitlegging is nie;
2 Petrus 1:21 want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek

 

2 Petrus 2:1 Maar daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer, en ook die Here wat hulle gekoop het, verloën en ‘n vinnige verderf oor hulleself bring;
2 Petrus 2:2 en baie sal hulle verderflikhede navolg, en om hulle ontwil sal die weg van die waarheid gelaster word;
2 Petrus 2:3 en uit hebsug sal hulle met verdigte woorde voordeel uit julle trek. Oor hulle is die oordeel van lankal af nie werkeloos nie, en hulle verderf sluimer nie.


What on earth is going on?

Most Prophecy is wrong because their doctrine is wrong!

2 Pe 1:16  For we did not follow cleverly devised tales when we made known to you the power and coming of our Lord Jesus Christ, but we were eyewitnesses of His majesty.
2 Pe 1:17  For when He received honor and glory from God the Father, such an utterance as this was made to Him by the Majestic Glory, “This is My beloved Son with whom I am well-pleased”—
2 Pe 1:18  and we ourselves heard this utterance made from heaven when we were with Him on the holy mountain.
2 Pe 1:19  So we have the prophetic word made more sure, to which you do well to pay attention as to a lamp shining in a dark place, until the day dawns and the morning star arises in your hearts.
2 Pe 1:20  But know this first of all, that no prophecy of Scripture is a matter of one’s own interpretation,
2 Pe 1:21  for no prophecy was ever made by an act of human will, but men moved by the Holy Spirit spoke from God.

 

2 Pe 2:1  But false prophets also arose among the people, just as there will also be false teachers among you, who will secretly introduce destructive heresies, even denying the Master who bought them, bringing swift destruction upon themselves.
2 Pe 2:2  Many will follow their sensuality, and because of them the way of the truth will be maligned;
2 Pe 2:3  and in their greed they will exploit you with false words; their judgment from long ago is not idle, and their destruction is not asleep.


Jacob Prasch : False Prophets and False Teachers 2 Peter 2

The Current Apostate Church


Olivet Discourse

Misleiding van die uitverkorenes! (Dit vermeerder eksponensieel in laaste dae)

Mat 24:4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.

 

Mat 24:10 En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.
Mat 24:11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.

 


Olivet Discourse

Deception aimed at the elect! (It increases exponential in the last days)

Mat 24:4  And Jesus answered and said to them, “See to it that no one misleads you.
Mat 24:5  “For many will come in My name, saying, ‘I am the Christ,’ and will mislead many.

 

Mat 24:10  “At that time many will fall away and will betray one another and hate one another.
Mat 24:11  “Many false prophets will arise and will mislead many.


Qol V’homer (Light to Heavy)

Selfbeheer! Sober!

Tekens en Wonders moet nie die fokus wees nie!

2Ti 3:1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.
2Ti 3:2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,
2Ti 3:3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie,
2Ti 3:4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God;
2Ti 3:5 mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.
2Ti 3:6 Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word,
2Ti 3:7 wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.
2Ti 3:8 En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid teë, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof.
2Ti 3:9 Maar hulle sal nie verder voortgaan nie, want hulle dwaasheid sal vir almal duidelik wees, soos ook dié van daardie manne geword het.

 

2Ti 4:3 want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,
2Ti 4:4 en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.


Qol V’homer (Light to Heavy)

Self control! Be Sober!

Signs and wonders should not be the focus!

2Ti 3:1  But realize this, that in the last days difficult times will come.
2Ti 3:2  For men will be lovers of self, lovers of money, boastful, arrogant, revilers, disobedient to parents, ungrateful, unholy,
2Ti 3:3  unloving, irreconcilable, malicious gossips, without self-control, brutal, haters of good,
2Ti 3:4  treacherous, reckless, conceited, lovers of pleasure rather than lovers of God,
2Ti 3:5  holding to a form of godliness, although they have denied its power; Avoid such men as these.
2Ti 3:6  For among them are those who enter into households and captivate weak women weighed down with sins, led on by various impulses,
2Ti 3:7  always learning and never able to come to the knowledge of the truth.
2Ti 3:8  Just as Jannes and Jambres opposed Moses, so these men also oppose the truth, men of depraved mind, rejected in regard to the faith.
2Ti 3:9  But they will not make further progress; for their folly will be obvious to all, just as Jannes’s and Jambres’s folly was also.

 

2Ti 4:3  For the time will come when they will not endure sound doctrine; but wanting to have their ears tickled, they will accumulate for themselves teachers in accordance to their own desires,
2Ti 4:4  and will turn away their ears from the truth and will turn aside to myths.


Karaktertrekke van ‘n ware en ‘n vals profeet!

Is dit ‘n woord of “Die Woord” (Logos, Dvar ,Mamra)

Jer 1:1 Die woorde van Jeremia, die seun van Hilkía, uit die priesters wat in Anatot, in die land Benjamin was,
Jer 1:2 tot wie die woord van die HERE gekom het in die dae van Josía, die seun van Amon, die koning van Juda, in die dertiende jaar van sy regering

Geen negatiewe boodskap!

Strelers van die ore, gee net heeltyd wat mense wil hoor!

Jer 5:12 Hulle het die HERE verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen swaard of hongersnood sien nie;
Jer 5:13 en die profete sal wind word; ja, die Woord is nie by hulle nie; mag dit so met húlle gaan!

 

Jer 4:13 Kyk, soos wolke kom hy op, en soos ‘n stormwind is sy strydwaens; sy perde is vinniger as arende. Wee ons, want ons is verwoes!
Jer 4:14 Was jou hart van boosheid, o Jerusalem, dat jy gered kan word. Hoe lank sal jou onheilsgedagtes in jou binneste vertoef?
Jer 4:15 Want ‘n stem verkondig uit Dan en laat onheil hoor van die gebergte van Efraim af.


Characteristics of a true and false prophet!

Is it a word or “The Word” (Logos, Dvar ,Mamra)

Jer 1:1  The words of Jeremiah the son of Hilkiah, of the priests who were in Anathoth in the land of Benjamin,
Jer 1:2  to whom the word of the LORD came in the days of Josiah the son of Amon, king of Judah, in the thirteenth year of his reign.

No negative message!

Ear ticklers, what people want to hear not need to hear!

Jer 5:12  They have lied about the LORD And said, “Not He; Misfortune will not come on us, And we will not see sword or famine.
Jer 5:13  “The prophets are as wind, And the word is not in them. Thus it will be done to them!”

 

Jer 4:13  “Behold, he goes up like clouds, And his chariots like the whirlwind; His horses are swifter than eagles. Woe to us, for we are ruined!”
Jer 4:14  Wash your heart from evil, O Jerusalem, That you may be saved. How long will your wicked thoughts Lodge within you?
Jer 4:15  For a voice declares from Dan, And proclaims wickedness from Mount Ephraim.


Mense hou van die leuens!

Die wie se liefde vir die waarheid afgekoel het is lief vir die leuens!

Jer 5:30 ‘n Ontsettende en afskuwelike ding het in die land gebeur:
Jer 5:31 die profete profeteer vals, en aan hulle sy oefen die priesters mag uit, en my volk wil dit graag so hê. Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan?


People love the lies!

Those whose love for the truth has cooled down love the lies!

Jer 5:30  “An appalling and horrible thing Has happened in the land:
Jer 5:31  The prophets prophesy falsely, And the priests rule on their own authority; And My people love it so! But what will you do at the end of it?


Gierigheid, immoraliteit, misleiding en valse seën!

Jer 8:10 Daarom sal Ek hulle vroue aan ander gee, hulle landerye aan veroweraars; want van die kleinste tot die grootste maak hulle almal onregverdige wins; van die profeet tot die priester pleeg hulle almal bedrog.
Jer 8:11 En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! —terwyl daar geen vrede is nie.


Greed, immorality, deception and false blessing!

Jer 8:10  “Therefore I will give their wives to others, Their fields to new owners; Because from the least even to the greatest Everyone is greedy for gain; From the prophet even to the priest Everyone practices deceit.
Jer 8:11  “They heal the brokenness of the daughter of My people superficially, Saying, ‘Peace, peace,’ But there is no peace.


Verwerp die Ware Profete

Verkies die “leuenpen van die skrywers”

Valse leering en valse profesie gaan hand aan hand

Jer 6:17 Ek het ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie.

Jer 8:8 Hoe durf julle sê: Ons is wys, en die wet van die HERE is by ons? Waarlik, kyk, bedrieglik werk die leuenpen van die skrywers.


Reject True Prophets

Prefer “lying pen of scribes”

False teaching and false prophecy go hand in hand

Jer 6:17  “And I set watchmen over you, saying, ‘Listen to the sound of the trumpet!’ But they said, ‘We will not listen.’

Jer 8:8  “How can you say, ‘We are wise, And the law of the LORD is with us’? But behold, the lying pen of the scribes Has made it into a lie.


Ekumenisme lei na kompromie met valse godsdiens, afgodey en bygeloof

Jer 8:19 Daar is die hulpgeroep van die dogter van my volk uit ‘n baie ver land: Is die HERE nie in Sion nie? Of is sy Koning nie daarin nie? Waarom het hulle My geterg met hulle gesnede beelde, met vreemde, nietige afgode?

 

Deu 13:1 As ‘n profeet of een wat as dromer optree, by jou opstaan en jou ‘n teken of wonder aankondig,
Deu 13:2 en die teken of wonder kom uit wat hy jou beloof het met die woorde: Laat ons agter ander gode aan loop—wat jy nie geken het nie—en hulle dien,
Deu 13:3 dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet of na dié man wat as dromer optree nie; want die HERE julle God beproef julle om te weet of julle werklik die HERE julle God liefhet met julle hele hart en met julle hele siel.

 

Jer 50:8 Vlug uit Babel, en gaan uit die land van die Chaldeërs, en wees soos bokke voor die trop kleinvee uit!

 

Jer 51:9 Ons het aan Babel medisyne gegee, maar hy het nie gesond geword nie; verlaat hom en laat ons trek, elkeen na sy land; want sy strafgerig raak tot aan die hemel en verhef hom tot by die wolke.

Ecumenism leading to compromise with false religion, idolatry and superstition

Babylon cannot be healed! Today the liberal protestant church is further away than Rome ever was!

Jer 8:19  Behold, listen! The cry of the daughter of my people from a distant land: “Is the LORD not in Zion? Is her King not within her?” “Why have they provoked Me with their graven images, with foreign idols?”

 

Deu 13:1  “If a prophet or a dreamer of dreams arises among you and gives you a sign or a wonder,
Deu 13:2  and the sign or the wonder comes true, concerning which he spoke to you, saying, ‘Let us go after other gods (whom you have not known) and let us serve them,’
Deu 13:3  you shall not listen to the words of that prophet or that dreamer of dreams; for the LORD your God is testing you to find out if you love the LORD your God with all your heart and with all your soul.

 

Jer 50:8  “Wander away from the midst of Babylon And go forth from the land of the Chaldeans; Be also like male goats at the head of the flock.

 

Jer 51:9  We applied healing to Babylon, but she was not healed; Forsake her and let us each go to his own country, For her judgment has reached to heaven And towers up to the very skies.


Laodicea sindroom!

(Mislei deur gemak en rykdom)

Vals profete sal beoordeel volgens die wêreld se standaarde, met geld!

Die vals voorspoed evangelie predikers en die wat hulle volg sien als uit daardie hoek en dink omdat hulle geld het dat dit ‘n teken van seën van die Here is!

Jer 12:1 Regverdig is U, o HERE, as ek met U sou twis. Tog wil ek oor regsake met U spreek: Waarom is die weg van die goddelose voorspoedig? Waarom lewe hulle rustig, almal wat ontrou bedrywe?

 

Amo 6:1 Wee die gerustes in Sion en die sorgelose op die berg van Samaría, die vernames van die eerste onder die nasies, na wie die huis van Israel kom!

 

Amo 8:4 Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei,
Amo 8:5 deur te sê: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit—om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met ‘n valse weegskaal;
Amo 8:6 om die armes vir geld te koop en die behoeftige vir ‘n paar skoene; ook die afval van die koring sal ons verkoop.
Amo 8:7 Die HERE het gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van hulle werke vergeet nie.


Laodicea syndrome!

(At ease deceived by wealth)

False prophets will judge by the way the world does, by money!

The false prosperity teachers (WOF like Joyce Meyer, Joel Osteen and friends) and those that follow them evaluate everything from that angle and think beca

use they have money they are blessed by God!

Jer 12:1  Righteous are You, O LORD, that I would plead my case with You; Indeed I would discuss matters of justice with You: Why has the way of the wicked prospered? Why are all those who deal in treachery at ease?

 

Amo 6:1  Woe to those who are at ease in Zion And to those who feel secure in the mountain of Samaria, The distinguished men of the foremost of nations, To whom the house of Israel comes.

 

Amo 8:4  Hear this, you who trample the needy, to do away with the humble of the land,
Amo 8:5  saying, “When will the new moon be over, So that we may sell grain, And the sabbath, that we may open the wheat market, To make the bushel smaller and the shekel bigger, And to cheat with dishonest scales,
Amo 8:6  So as to buy the helpless for money And the needy for a pair of sandals, And that we may sell the refuse of the wheat?”
Amo 8:7  The LORD has sworn by the pride of Jacob, “Indeed, I will never forget any of their deeds.


Inlegkunde en verkeerde eksegese!

Inlegkunde is die proses om ‘n teks of deel van ‘n teks so te ontleed dat dit die persoon se eie vooroordele weerspieël eerder as om die objektiewe gegewens binne ‘n literêre werk weer te gee.

Die Pottebakker en die Klei!

Jer 18:1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het:
Jer 18:2 Maak jou klaar en gaan af na die huis van die pottebakker, en daar sal Ek jou my woorde laat hoor.
Jer 18:3 Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om ‘n stuk werk op die skywe te maak.
Jer 18:4 En die voorwerp wat hy besig was om te maak, het misluk—soos dit gaan met klei in die hand van die pottebakker—maar hy het daaruit weer ‘n ander voorwerp gemaak soos dit in die oë van die pottebakker reg was om dit te maak.
Jer 18:5 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Jer 18:6 Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die HERE. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!
Jer 18:7 In een oomblik sal Ek spreek oor ‘n nasie en oor ‘n koninkryk om dit uit te ruk en om te gooi en te vernietig;
Jer 18:8 maar as dié nasie waaroor Ek gespreek het, hulle bekeer van hul boosheid, sal Ek berou hê oor die onheil wat Ek van plan was om hulle aan te doen.
Jer 18:9 En in ‘n ander oomblik sal Ek spreek oor ‘n nasie en oor ‘n koninkryk om dit te bou en te plant;
Jer 18:10 maar as hulle doen wat verkeerd is in my oë deur na my stem nie te luister nie, dan sal Ek berou hê oor die goeie waarmee Ek gesê het dat Ek aan hulle goed sal doen.

 

Rom 9:18 So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.
Rom 9:19 Jy sal dan vir my sê: Waarom verwyt Hy dan nog, want wie het sy wil weerstaan?
Rom 9:20 Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie?
Rom 9:21 Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?

Romeine 9-11 gaan oor die Nasie en nie die individuele persoon nie!

 

Die Nuwe Verbond met Israel Gesluit 

Jer 31:31 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit;


Eisegesis and corrupted exegesis!

Eisegesis is best understood when contrasted with exegesis. While exegesis is the process of drawing out the meaning from a text in accordance with the context and discoverable meaning of its author, eisegesis occurs when a reader imposes his or her interpretation into and onto the text.

The Potter and the clay!

Jer 18:1  The word which came to Jeremiah from the LORD saying,
Jer 18:2  “Arise and go down to the potter’s house, and there I will announce My words to you.”
Jer 18:3  Then I went down to the potter’s house, and there he was, making something on the wheel.
Jer 18:4  But the vessel that he was making of clay was spoiled in the hand of the potter; so he remade it into another vessel, as it pleased the potter to make.
Jer 18:5  Then the word of the LORD came to me saying,
Jer 18:6  “Can I not, O house of Israel, deal with you as this potter does?” declares the LORD. “Behold, like the clay in the potter’s hand, so are you in My hand, O house of Israel.
Jer 18:7  “At one moment I might speak concerning a nation or concerning a kingdom to uproot, to pull down, or to destroy it;
Jer 18:8  if that nation against which I have spoken turns from its evil, I will relent concerning the calamity I planned to bring on it.
Jer 18:9  “Or at another moment I might speak concerning a nation or concerning a kingdom to build up or to plant it;
Jer 18:10  if it does evil in My sight by not obeying My voice, then I will think better of the good with which I had promised to bless it.

 

Rom 9:18  So then He has mercy on whom He desires, and He hardens whom He desires.
Rom 9:19  You will say to me then, “Why does He still find fault? For who resists His will?”
Rom 9:20  On the contrary, who are you, O man, who answers back to God? The thing molded will not say to the molder, “Why did you make me like this,” will it?
Rom 9:21  Or does not the potter have a right over the clay, to make from the same lump one vessel for honorable use and another for common use?

Roman 9-11 is about the dealing with the Nation not the individual!

 

The New Covenant with Israel

Jer 31:31  “Behold, days are coming,” declares the LORD, “when I will make a new covenant with the house of Israel and with the house of Judah,


Predikante wat Huurlinge is fasiliteer die optrede van die Valse Profete!

Die groot probleem is die ontroue herders wat nie die skape teen die wolwe beskerm nie!

Predikante kom as – Goeie Predikante (Wat min is), Wolwe in Skaapklere, Huurlinge (Wat die Meeste ongelukkig is)

Jer 23:1 Wee die herders wat die skape van my weide laat omkom en hulle verstrooi, spreek die HERE.

 

Joh 10:12 Maar die huurling en hy wat nie ‘n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar.
Joh 10:13 En die huurling vlug, omdat hy ‘n huurling is en niks vir die skape omgee nie.


Hireling Pastors facilitate false Prophets

The real problem is the unfaithful shepherds not protecting the sheep from the wolves!

Pastors come as – Good Pastors (Very Few), Wolves is sheep’s clothing, Hirelings (Which unfortunately the most are)

Most are Hirelings today in their Priority’s  (Money, Just a Job, Credentials, Pension, Standing in Community, Housing and Car Allowance)

Jer 23:1  “Woe to the shepherds who are destroying and scattering the sheep of My pasture!” declares the LORD.

 

Joh 10:12  “He who is a hired hand, and not a shepherd, who is not the owner of the sheep, sees the wolf coming, and leaves the sheep and flees, and the wolf snatches them and scatters them.
Joh 10:13  “He flees because he is a hired hand and is not concerned about the sheep.


Kaf en nie Koring nie!

Moenie na hulle luister nie! 

Jer 23:16 So sê die HERE van die leërskare: Luister nie na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie; hulle vervul julle met ydele verwagtinge; gesigte uit hul eie hart verkondig hulle, nie uit die mond van die HERE nie.
Jer 23:17 Hulle sê gedurig aan my veragters: Die HERE het gespreek: Julle sal vrede hê; en aan elkeen wat wandel in die verharding van sy hart, sê hulle: Geen onheil sal oor julle kom nie.

 

Jer 23:21 Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle geloop; Ek het nie met hulle gespreek nie, tog het hulle geprofeteer.
Jer 23:22 Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van hul handelinge.

Hoe meer hulle oor geld praat hoe minder is hulle in die Woord!

Amo 8:4 Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei,
Amo 8:5 deur te sê: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit—om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met ‘n valse weegskaal;
Amo 8:6 om die armes vir geld te koop en die behoeftige vir ‘n paar skoene; ook die afval van die koring sal ons verkoop.
Amo 8:7 Die HERE het gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van hulle werke vergeet nie.


Straw not Grain!

Don’t listen to them! Deception and futility of their own mind! 

Jer 23:16  Thus says the LORD of hosts, “Do not listen to the words of the prophets who are prophesying to you. They are leading you into futility; They speak a vision of their own imagination, Not from the mouth of the LORD.
Jer 23:17  “They keep saying to those who despise Me, ‘The LORD has said, “You will have peace”‘; And as for everyone who walks in the stubbornness of his own heart, They say, ‘Calamity will not come upon you.’

 

Jer 23:21  “I did not send these prophets, But they ran. I did not speak to them, But they prophesied.
Jer 23:22  “But if they had stood in My council, Then they would have announced My words to My people, And would have turned them back from their evil way And from the evil of their deeds.

The more they talk about money the less they are in the Word!

Amo 8:4  Hear this, you who trample the needy, to do away with the humble of the land,
Amo 8:5  saying, “When will the new moon be over, So that we may sell grain, And the sabbath, that we may open the wheat market, To make the bushel smaller and the shekel bigger, And to cheat with dishonest scales,
Amo 8:6  So as to buy the helpless for money And the needy for a pair of sandals, And that we may sell the refuse of the wheat?”
Amo 8:7  The LORD has sworn by the pride of Jacob, “Indeed, I will never forget any of their deeds.


Vals Profete maak Tydspesifieke voorspellings in die Naam van Die Here wat nie uitkom nie!

Jer 29:8 Want so spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Laat julle profete en julle waarsêers wat onder julle is, julle nie bedrieg nie, en luister nie na julle dromers vir wie julle laat droom nie.

 

Jer 29:15 As julle sê: Die HERE het vir ons profete verwek in Babel—
Jer 29:16 nee, so sê die HERE aangaande die koning wat op die troon van Dawid sit, en aangaande die hele volk wat in hierdie stad woon, julle broers wat nie saam met julle in ballingskap uitgetrek het nie,
Jer 29:17 so sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek stuur die swaard, die hongersnood en die pes onder hulle, en Ek sal hulle maak soos bedorwe vye wat te sleg is om te eet.

 

Deu 18:20 Maar die profeet wat so vermetel is om ‘n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, dié profeet moet sterwe.
Deu 18:21 En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? —
Deu 18:22 as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie.

 

Jeremia lewer ‘n ware Profesie!

Jer 28:15 En die profeet Jeremia het aan die profeet Hanánja gesê: Luister tog, Hanánja! Die HERE het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op leuens laat vertrou.
Jer 28:16 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek werp jou van die aarde af weg; hierdie jaar sal jy sterwe, omdat jy afval van die HERE verkondig het.
Jer 28:17 En die profeet Hanánja het in dié jaar, in die sewende maand, gesterwe.


Time Specific Failed Predictions made in the Name of The Lord!

Jer 29:8  “For thus says the LORD of hosts, the God of Israel, ‘Do not let your prophets who are in your midst and your diviners deceive you, and do not listen to the dreams which they dream.

 

Jer 29:15  “Because you have said, ‘The LORD has raised up prophets for us in Babylon’—
Jer 29:16  for thus says the LORD concerning the king who sits on the throne of David, and concerning all the people who dwell in this city, your brothers who did not go with you into exile—
Jer 29:17  thus says the LORD of hosts, ‘Behold, I am sending upon them the sword, famine and pestilence, and I will make them like split-open figs that cannot be eaten due to rottenness.

 

Deu 18:20  ‘But the prophet who speaks a word presumptuously in My name which I have not commanded him to speak, or which he speaks in the name of other gods, that prophet shall die.’
Deu 18:21  “You may say in your heart, ‘How will we know the word which the LORD has not spoken?’
Deu 18:22  “When a prophet speaks in the name of the LORD, if the thing does not come about or come true, that is the thing which the LORD has not spoken. The prophet has spoken it presumptuously; you shall not be afraid of him.

 

Jeremiah delivers a true Prophecy!

Jer 28:15  Then Jeremiah the prophet said to Hananiah the prophet, “Listen now, Hananiah, the LORD has not sent you, and you have made this people trust in a lie.
Jer 28:16  “Therefore thus says the LORD, ‘Behold, I am about to remove you from the face of the earth. This year you are going to die, because you have counseled rebellion against the LORD.'”
Jer 28:17  So Hananiah the prophet died in the same year in the seventh month.


Verwerp Israel Gefokusde Eskatologie

The Time of Jacob’s Trouble!

The Night is the most frequent metaphor for the Great Tribulation!

(Post Millenialism, Replacement Theology, Dominion Theology, “Latter Rain” , Hyper-Reform Constructionism, Manifest Sons)

Jer 30:7 Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.


Deny Israel-Centric Eschatology

The Time of Jacob’s Trouble!

The Night is the most frequent metaphor for the Great Tribulation!

(Post Millenialism, Replacement Theology, Dominion Theology, “Latter Rain” , Hyper-Reform Constructionism, Manifest Sons)

Jer 30:7  ‘Alas! for that day is great, There is none like it; And it is the time of Jacob’s distress, But he will be saved from it.


Die Nuwe Verbond met Israel Gesluit 

Jer 31:31 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit;


The New Covenant with Israel

Jer 31:31  “Behold, days are coming,” declares the LORD, “when I will make a new covenant with the house of Israel and with the house of Judah


False Prophets Condemned
Eze 13:1  Then the word of the LORD came to me saying,
Eze 13:2  “Son of man, prophesy against the prophets of Israel who prophesy, and say to those who prophesy from their own inspiration, ‘Listen to the word of the LORD!
Eze 13:3  ‘Thus says the Lord GOD, “Woe to the foolish prophets who are following their own spirit and have seen nothing.
Eze 13:4  “O Israel, your prophets have been like foxes among ruins.
Eze 13:5  “You have not gone up into the breaches, nor did you build the wall around the house of Israel to stand in the battle on the day of the LORD.
Eze 13:6  “They see falsehood and lying divination who are saying, ‘The LORD declares,’ when the LORD has not sent them; yet they hope for the fulfillment of their word.
Eze 13:7  “Did you not see a false vision and speak a lying divination when you said, ‘The LORD declares,’ but it is not I who have spoken?”‘”
Eze 13:8  Therefore, thus says the Lord GOD, “Because you have spoken falsehood and seen a lie, therefore behold, I am against you,” declares the Lord GOD.
Eze 13:9  “So My hand will be against the prophets who see false visions and utter lying divinations. They will have no place in the council of My people, nor will they be written down in the register of the house of Israel, nor will they enter the land of Israel, that you may know that I am the Lord GOD.
Eze 13:10  “It is definitely because they have misled My people by saying, ‘Peace!’ when there is no peace. And when anyone builds a wall, behold, they plaster it over with whitewash;
Eze 13:11  so tell those who plaster it over with whitewash, that it will fall. A flooding rain will come, and you, O hailstones, will fall; and a violent wind will break out.
Eze 13:12  “Behold, when the wall has fallen, will you not be asked, ‘Where is the plaster with which you plastered it?'”
Eze 13:13  Therefore, thus says the Lord GOD, “I will make a violent wind break out in My wrath. There will also be in My anger a flooding rain and hailstones to consume it in wrath.
Eze 13:14  “So I will tear down the wall which you plastered over with whitewash and bring it down to the ground, so that its foundation is laid bare; and when it falls, you will be consumed in its midst. And you will know that I am the LORD.
Eze 13:15  “Thus I will spend My wrath on the wall and on those who have plastered it over with whitewash; and I will say to you, ‘The wall is gone and its plasterers are gone,
Eze 13:16  along with the prophets of Israel who prophesy to Jerusalem, and who see visions of peace for her when there is no peace,’ declares the Lord GOD.
Eze 13:17  “Now you, son of man, set your face against the daughters of your people who are prophesying from their own inspiration. Prophesy against them
Eze 13:18  and say, ‘Thus says the Lord GOD, “Woe to the women who sew magic bands on all wrists and make veils for the heads of persons of every stature to hunt down lives! Will you hunt down the lives of My people, but preserve the lives of others for yourselves?
Eze 13:19  “For handfuls of barley and fragments of bread, you have profaned Me to My people to put to death some who should not die and to keep others alive who should not live, by your lying to My people who listen to lies.”‘”
Eze 13:20  Therefore, thus says the Lord GOD, “Behold, I am against your magic bands by which you hunt lives there as birds and I will tear them from your arms; and I will let them go, even those lives whom you hunt as birds.
Eze 13:21  “I will also tear off your veils and deliver My people from your hands, and they will no longer be in your hands to be hunted; and you will know that I am the LORD.
Eze 13:22  “Because you disheartened the righteous with falsehood when I did not cause him grief, but have encouraged the wicked not to turn from his wicked way and preserve his life,
Eze 13:23  therefore, you women will no longer see false visions or practice divination, and I will deliver My people out of your hand. Thus you will know that I am the LORD.”


Verdoemenis van die valse profete

Esegiël 13:1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Esegiël 13:2 Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en sê aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van die HERE!
Esegiël 13:3 So spreek die Here HERE: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.
Esegiël 13:4 Jou profete, o Israel, is soos jakkalse in puinhope.
Esegiël 13:5 Julle het in die bresse nie opgegaan nie en die muur nie gebou om die huis van Israel, om in die stryd pal te staan in die dag van die HERE nie.
Esegiël 13:6 Hulle het nietigheid gesien en leuenagtige waarsêery, hulle wat daar sê: Die HERE het gespreek—terwyl die HERE hulle nie gestuur het nie; en dan wag hulle op vervulling van die woord!
Esegiël 13:7 Het julle nie ‘n bedrieglike gesig gesien en leuenagtige waarsêery gespreek nie deurdat julle sê: Die HERE spreek, terwyl Ék nie gespreek het nie?
Esegiël 13:8 Daarom, so spreek die Here HERE: Omdat julle valsheid gespreek en leuenagtige gesigte gesien het, daarom kyk, Ek het dit teen julle, spreek die Here HERE.
Esegiël 13:9 En my hand sal wees teen die profete wat bedrieglike gesigte sien en leuens waarsê: hulle sal in die vergadering van my volk nie wees nie en in die boek van die huis van Israel nie opgeskryf word nie en in die land van Israel nie kom nie; en julle sal weet dat Ek die Here HERE is.
Esegiël 13:10 Omdat, ja, omdat hulle my volk verlei het deur te sê: Vrede! terwyl daar geen vrede is nie; en as die volk ‘n muur bou, kyk, dan bepleister hulle dit met los kalk;
Esegiël 13:11 sê vir hulle wat met los kalk pleister, dat dit sal afval; daar sal ‘n oorstromende stortreën kom; en julle, haelstene, sal val en ‘n stormwind sal losbreek.
Esegiël 13:12 En kyk, daar val die muur! Sal dan nie vir julle gesê word: Waar is die pleister waarmee julle gepleister het nie?
Esegiël 13:13 Daarom, so spreek die Here HERE: Ja, Ek sal ‘n stormwind in my grimmigheid laat losbreek, en daar sal ‘n oorstromende stortreën kom in my toorn en haelstene in grimmigheid tot vernietiging.
Esegiël 13:14 En Ek sal die muur afbreek wat julle met los kalk gepleister het, en dit op die grond gooi, sodat sy fondament blootgelê sal word; dan sal die stad val, en julle sal daarin omkom; en julle sal weet dat Ek die HERE is.
Esegiël 13:15 En Ek sal my grimmigheid laat uitwoed teen die muur en teen hulle wat dit met los kalk gepleister het; en Ek sal vir julle sê: Weg is die muur! En weg is hulle wat dit gepleister het,
Esegiël 13:16 naamlik die profete van Israel wat profeteer aangaande Jerusalem en vir hom gesigte van vrede sien, terwyl daar geen vrede is nie, spreek die Here HERE.
Esegiël 13:17 En jy, mensekind, rig jou aangesig teen die dogters van jou volk wat as profetesse optree uit hulle eie hart, en profeteer teen hulle
Esegiël 13:18 en sê: So spreek die Here HERE: Wee die vroue wat bande vaswerk aan al die gewrigte van die hande en sluiers maak oor die hoof van allerhande mense, groot en klein, om siele te vang. Wil julle siele vang van my volk en siele vir julle voordeel in die lewe hou?
Esegiël 13:19 En julle ontheilig My by my volk vir ‘n paar hande vol gars en vir ‘n paar stukke brood om siele dood te maak wat nie moes gesterf het nie, en om siele in die lewe te hou wat nie moes geleef het nie, deurdat julle my volk belieg wat na leuens luister.
Esegiël 13:20 Daarom, so sê die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen julle bande waarmee julle die siele vang soos voëls, en Ek sal hulle van julle arms afskeur; en Ek sal die siele losmaak, die siele wat julle vang soos voëls.
Esegiël 13:21 Ek sal ook julle sluiers skeur en my volk uit julle hand red, sodat hulle nie meer ‘n buit in julle hand sal wees nie; en julle sal weet dat Ek die HERE is.
Esegiël 13:22 Omdat julle met leuens die hart van die regverdige droewig gemaak het—terwyl Ek hom geen smart aangedoen het nie—en die hande van die goddelose versterk het, dat hy van sy slegte weg nie sou terugkeer, om hom in die lewe te hou nie;
Esegiël 13:23 daarom sal julle geen bedrieglike gesigte meer sien en geen waarsêery meer drywe nie; maar Ek sal my volk uit julle hand red, en julle sal weet dat Ek die HERE is.


Hermeneutics (Biblical interpretation)

Prayer and Intercession (Gebed)

https://www.youtube.com/watch?time_continue=1&v=OSDTUdTXp2k


And the Fig Tree is in Blossom!

Eschatology >>>
We have to get oil!

Time is little, make sure your eschatological views are in order!

Where do you find yourself on the Theological Front?

We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that ……

Comments are closed.