How does the United Nations react to Iranian calls for the destruction of Israel? SILENCE

En so word Israel net al hoe meer afgesonder van steun en die stemme vir Israel al hoe stiller! Die vraag bly wat sal ons nou kry aan die einde van dit alles. Christene bly maar bid vir die vrede van Jerusalem en pasop vir die wat dink hulle het Israel vervang of die wat hulle rue draai op Israel. Die Here van die Leërskare kom terug en die vyeboom bot! Amerika en die res van die wêreld het so ver weg beweeg van die Here af dat hulle nie sien hoe profesie voor hul oë vervul word nie! Dit sluit ons eie geliefde land en regering in!

Go to the Video / Gaan na die Video >>>

Benjamin Netanyahu – בנימין נתניהו

How does the United Nations react to Iranian calls for the destruction of Israel? SILENCE.

Share this if you refuse to be silent.

America and most of the world have turned away from God and the Bible!

We should repent and turn to God while we have time for the time is short!

Comments are closed.