Krag Oplossings

Krag Oplossings

Solar en Battery

Om Solar by die huis te installeer kan eenvoudig wees maar dit moet versigtig oorweeg word.

– Solar Geisers

– Hibride Solar Sisteme vir die huis.

– Battery Sisteme via Solar of krag

– Kragopwekking

Het jy ‘n behoefte aan onmiddellike kragtoevoer?

Gekoppel met jou huidige kragtoevoer. Apart van jou huidige kragtoevoer.

– Led Ligte (Totale oplossing of areagefokus)

Gas

Gas is een van die beste oplossings vir alternatiewe vir gewone krag in die algemeen; waterverhitting, lig en kookoplossings.

Bosch W2 Condensing gas geyser (pdf)

Vir hulp met installasies en ander navrae kontak:

info@lifestylec.com

Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye.Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.

Leave a Reply