Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2022

Aandag alle Junior lede!
Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2022 Junior Klubkampioenskappe.
Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 29ste Januarie 2022 in.
Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief die toernooi organiseerders.
Onthou om in te skryf vir soveel items as wat jy kan. R100 inskrywingsfooi vir enige hoeveelheid items. Juniors wat vir die Oop Afdeling saam met die Volwassenes inskryf slegs R50 vir Junior Afdeling.
Jy moet ook vir al die Saterdae van 3 Feb. 2022 tot 12 Maart 2022 beskikbaar wees met prysuitdeling op 12 Maart 2022.

Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf:
https://forms.gle/hDseksa3ydjnAeP26


Groete
Danie en die Span

Attention all Junior members!
Please use this link to enter for the 2022 Junior Club Championships.
Please enter as soon as possible and before the 29th of January 2022.
The online entry form has been made easy to fill in, but if you are experiencing a problem, please contact the tournament organizers for assistance.
Remember to enter for as many items as you can. R100 entry fee for any amount of items.
You should also avail yourself for all the Saturdays from 3 Feb. 2022 until 12 Mar. 2022 with prize-giving on 12 March 2022.

Please use this link to enter:
https://forms.gle/hDseksa3ydjnAeP26

Regards
Danie and the Team

Tennis Equipment Toerusting – Wilson

 #coaching#daniecoaching#deonastronomy#deoncoaching#deonsterrekunde#leefstyltennisakademie#lifestylec#lifestyletennisacademy#potjiekos#keto#starofbethlehemastronomy#sterre#zambesitennisklub, #zambesitennisclub, #leefstylc, #coachinghub, #afrigtingshub, #wilsonpta

AfrigtingCoachingDanie StrydomGood FoodKETOkuier saamLeefstylLeefstyl CLeefstylafrigtingleefstylclekker kosLife CoachingLifestyleLifestyle ClifestylecNewsNuusPretoriaTennisWynproe

Tennis

Gesonde Leefstyl – Healthy Lifestyle

Facebook

https://www.facebook.com/LeefstylC/

Instagram

https://www.instagram.com/leefstylc/

Twitter

LinkedIn

https://www.linkedin.com/in/danie-strydom-1b396390/detail/recent-activity/shares/

#zambesitennisklub#zambesitennis#zambesietennis#tennishub#coachinghub#afrigting#tennis#montanapark

Comments are closed.