Leefstylafrigting

Leefstylafrigting Life Coaching Page >>> Ons kliënte ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister, gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief. Vertroulikheid is nie onderhandelbaar nie. Ons help kliënte om leefstyl evaluasie te doen, persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en aksieplanne te … Continue reading Leefstylafrigting

Continue reading