Tennis Toernooi, Juniors in die oggend van 8-12. Pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed. Hotdogs. Ons sal ook vuur maak so as iemand ‘n vleisie wil braai is julle welkom. Ons verskaf Pap en Sous.
Volwassenes die middag sosiaal.
(Kleintjies, 3-5 Speletjies en Pret, Minitennis vir 6-8 jariges (Punte) en Wedstryde vir al die ander spelers)
Zambesi Tennisklub Noord van die Magaliesberg, 11 Junie 2022, van 08:00 af of soos geskeduleer vir verskillende groepe. Finale Program tye sal uitgestuur word.
(Skole en Klubs Noord van die Magaliesberg)
Closing Date for registration Wednesday 8 June 2022
Sluitingsdatum vir registrasie Woensdag 8 Junie 2022
Spelers wat 08:00 begin speel moet reeds 07:30 aanmeld!
Red ball games (3-5) – Oggend 10:00 -11:00
Minitennis (6-8 Beginners) – Oggend 08:00 -10:00
Green dot (0/11 and 0/13) – Oggend 08:00 – 12:00
Normale Bal 0/15 + 0/18) – Oggend 08:00-12:00
Spelers sal volgens vlak geplaas word deur die organiseerders. Pryse / Prizes; Pret / Fun
Skryf Aanlyn in / Enter Online R50 (Per person) Persoon se Naam en Van as Verwysing
Betaling kan ook op die dag gemaak word, dui wel op inskrywing aan dat julle kom!!
Navrae / Enquiries Danie Strydom
Danie 082 779 2431
E-Mail: daniestrydom@lifestylec.com
Web: www.lifestylec.com
Skryf Aanlyn in / Enter Online R50
Een inskrywing per Vorm / One Entry per Form
—————————————————————————————————————-






Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C
Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Coaching Services by Lifestyle C
Tennis Equipment Toerusting – Wilson
Star of Bethlehem Astronomy (Deon Bure) >>>

Cullinan Uitrit
Vlieghengel / Fly Fishing
Power Solutions
#coaching, #danie, #daniecoaching, #deonastronomy, #deoncoaching, #deonsterrekunde, #keto, #ketopta, #leefstylafrigting, #leefstylc, #leefstyltennisakademie, #lifecoaching, #lifestylec, #lifestyletennisacademy, #potjiekos, #promo, #starofbethlehemastronomy, #sterre, Afrigting, Coaching, Danie Strydom, Good Food, KETO, kuier saam, Leefstyl, Leefstyl C, Leefstylafrigting, leefstylc, lekker kos, Life Coaching, Lifestyle, Lifestyle C, lifestylec, News, Nuus, Pretoria, Tennis, Wynproe
You must be logged in to post a comment.