Understanding the pattern of Prophecy in Scripture!

Understanding the pattern of Prophecy in Scripture and some hermeneutics!

What is for the time of the Prophet, what was for the First Coming and what for the Second Coming of Christ!

Isa 11:1 Maar daar sal ‘n takkie uitspruit uit die stomp van Isai, en ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra;
Isa 11:2 en op Hom sal die Gees van die HERE rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die HERE.
Isa 11:3 En Hy het ‘n welgevalle aan die vrees van die HERE; en Hy sal nie regspreek na wat sy oë sien nie, en nie oordeel na wat sy ore hoor nie;
Isa 11:4 maar aan die armes sal Hy in geregtigheid reg doen en die sagmoediges van die land met billikheid oordeel; maar Hy sal die aarde slaan met die roede van sy mond en met die asem van sy lippe die goddelose doodmaak.
Isa 11:5 En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees.
Isa 11:6 Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en ‘n klein seuntjie sal hulle aanja.
Isa 11:7 Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os;
Isa 11:8 en die suigling speel by die gat van ‘n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van ‘n basilisk.
Isa 11:9 Hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie; want die aarde sal vol wees van die kennis van die HERE soos die waters die seebodem oordek.
Isa 11:10 En in dié dag sal die nasies vra na die wortel van Isai, wat daar staan as ‘n banier van die volke, en sy rusplek sal heerlik wees.
Isa 11:11 En in dié dag sal die Here weer vir die tweede keer sy hand uitstrek, om die oorblyfsel van sy volk los te koop wat sal oorbly uit Assirië en Egipte en Patros en Kus en Elam en Sínear en Hamat en uit die kuslande van die see;
Isa 11:12 en Hy sal ‘n banier ophef vir die nasies en bymekaar laat kom die seuns van Israel wat verdryf is, en versamel die dogters van Juda wat verstrooi is, uit die vier hoeke van die aarde.
Isa 11:13 Dan sal die naywer van Efraim verdwyn, en die teëstanders van Juda sal uitgeroei word; Efraim sal Juda nie beny nie, en Juda sal Efraim nie benoud maak nie.
Isa 11:14 Maar hulle sal die Filistyne op die skouer vlieg teen die weste en saam die kinders van die Ooste plunder; Edom en Moab is die buit van hulle hand, en die kinders van Ammon is hulle onderdanig.
Isa 11:15 En die HERE sal die seetong van Egipte met die banvloek tref en deur sy gloeiende wind sy hand oor die Eufraat swaai en dit uitmekaar slaan in sewe strome, sodat ‘n mens met skoene daardeur kan loop.
Isa 11:16 En daar sal ‘n grootpad wees vir die oorblyfsel van sy volk wat oorbly uit Assur, soos daar een gewees het vir Israel op die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het.


Isa 11:1  Then a shoot will spring from the stem of Jesse, And a branch from his roots will bear fruit.
Isa 11:2  The Spirit of the LORD will rest on Him, The spirit of wisdom and understanding, The spirit of counsel and strength, The spirit of knowledge and the fear of the LORD.
Isa 11:3  And He will delight in the fear of the LORD, And He will not judge by what His eyes see, Nor make a decision by what His ears hear;
Isa 11:4  But with righteousness He will judge the poor, And decide with fairness for the afflicted of the earth; And He will strike the earth with the rod of His mouth, And with the breath of His lips He will slay the wicked.
Isa 11:5  Also righteousness will be the belt about His loins, And faithfulness the belt about His waist.
Isa 11:6  And the wolf will dwell with the lamb, And the leopard will lie down with the young goat, And the calf and the young lion and the fatling together; And a little boy will lead them.
Isa 11:7  Also the cow and the bear will graze, Their young will lie down together, And the lion will eat straw like the ox.
Isa 11:8  The nursing child will play by the hole of the cobra, And the weaned child will put his hand on the viper’s den.
Isa 11:9  They will not hurt or destroy in all My holy mountain, For the earth will be full of the knowledge of the LORD As the waters cover the sea.
Isa 11:10  Then in that day The nations will resort to the root of Jesse, Who will stand as a signal for the peoples; And His resting place will be glorious.
Isa 11:11  Then it will happen on that day that the Lord Will again recover the second time with His hand The remnant of His people, who will remain, From Assyria, Egypt, Pathros, Cush, Elam, Shinar, Hamath, And from the islands of the sea.
Isa 11:12  And He will lift up a standard for the nations And assemble the banished ones of Israel, And will gather the dispersed of Judah From the four corners of the earth.
Isa 11:13  Then the jealousy of Ephraim will depart, And those who harass Judah will be cut off; Ephraim will not be jealous of Judah, And Judah will not harass Ephraim.
Isa 11:14  They will swoop down on the slopes of the Philistines on the west; Together they will plunder the sons of the east; They will possess Edom and Moab, And the sons of Ammon will be subject to them.
Isa 11:15  And the LORD will utterly destroy The tongue of the Sea of Egypt; And He will wave His hand over the River With His scorching wind; And He will strike it into seven streams And make men walk over dry-shod.
Isa 11:16  And there will be a highway from Assyria For the remnant of His people who will be left, Just as there was for Israel In the day that they came up out of the land of Egypt.


Mat 25:1 Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
Mat 25:2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
Mat 25:3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
Mat 25:4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
Mat 25:5 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Mat 25:6 En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Mat 25:7 Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
Mat 25:8 En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
Mat 25:9 Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
Mat 25:10 En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.
Mat 25:11 Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, meneer, maak vir ons oop!
Mat 25:12 Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
Mat 25:13 Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.


Mat 25:1  “Then the kingdom of heaven will be comparable to ten virgins, who took their lamps and went out to meet the bridegroom.
Mat 25:2  “Five of them were foolish, and five were prudent.
Mat 25:3  “For when the foolish took their lamps, they took no oil with them,
Mat 25:4  but the prudent took oil in flasks along with their lamps.
Mat 25:5  “Now while the bridegroom was delaying, they all got drowsy and began to sleep.
Mat 25:6  “But at midnight there was a shout, ‘Behold, the bridegroom! Come out to meet him.’
Mat 25:7  “Then all those virgins rose and trimmed their lamps.
Mat 25:8  “The foolish said to the prudent, ‘Give us some of your oil, for our lamps are going out.’
Mat 25:9  “But the prudent answered, ‘No, there will not be enough for us and you too; go instead to the dealers and buy some for yourselves.’
Mat 25:10  “And while they were going away to make the purchase, the bridegroom came, and those who were ready went in with him to the wedding feast; and the door was shut.
Mat 25:11  “Later the other virgins also came, saying, ‘Lord, lord, open up for us.’
Mat 25:12  “But he answered, ‘Truly I say to you, I do not know you.’
Mat 25:13  “Be on the alert then, for you do not know the day nor the hour.


En die vyeboom bot! / The Fig Tree is in Blossom!
Eschatology >>>
We have to get oil!

Die tyd raak min, maak maar seker jou eskatologiese vertrekpunte is korrek!
https://lifestylec.com/eskatologie-eschatology/

We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that ……

Comments are closed.