Afrigters

ONS AFRIGTERS Leefstyl Tennisakademie By Leefstyl Tennisakademie (LTA) glo ons dat goeie tennisafrigting oor meer gaan as net die slaan van ’n tennisbal. Ons doel is om die totale speler te ontwikkel – tegnies, takties, fisies en met ’n sterk wedstrydkop. Ons afrigters werk met spelers van verskillende ouderdomme en … Continue reading Afrigters

Continue reading