Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Leefstyl C Netwerk Maandelikse Samekoms

February 26, 2017 @ 10:00 am - 11:00 am

Leefstyl C Netwerk Samekoms

Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>>

Kom geniet ‘n uur se saam kuier en bespreking van die pad vorentoe rondom ‘n maandelikse samekoms.

Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige terugkeer van ons Heer!

Ons beoog om onderandere ‘n toepaslike dvd te vertoon met kort bespreking daarvan, bietjie saam te kuier, koffie te drink dan vertrek ons almal huistoe.

Let wel dit is nie ‘n kerk nie en sal ook nooit een wees nie!!

26 Februarie 2017 en daarna elke laaste Sondag van die maand.

Adres

Plot 229, Derdepoort, Pta

Sefako Makgatho Oos (Zambesi)

Langs Doxa Deo Noord

GPS Co-ordinates: S 25 40.883′ en E 028 18.483′


Go back

Your message has been sent

Warning
Warning
Warning
Warning

Warning.

Venue

Green Olive
Plot 229, Derdepoort
Pretoria, South Africa