Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Leefstyl C Netwerk Maandelikse Samekoms

March 26, 2017 @ 4:00 pm - 5:00 pm

Leefstyl C Netwerk Samekoms

Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>>

26 Maart 2017 van 16:00.

Kom geniet ‘n uur se saam kuier.

Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige terugkeer van ons Heer!

Ons beoog om bietjie saam te kuier, koffie te drink dan vertrek ons almal huistoe.

Let wel dit is nie ‘n kerk nie!!

Adres

Plot 229, Derdepoort, Pta

Sefako Makgatho Oos (Zambesi)

Langs Doxa Deo Noord

GPS Co-ordinates: S 25 40.883′ en E 028 18.483′


Go back

Your message has been sent

Warning
Warning
Warning
Warning

Warning.